Pinnacle Point Akkommodasie by Pinnacle Point Beach and Golf Resort 113 | LekkeSlaap
+19
+19

Pinnacle Point Beach and Golf Resort 113

  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomstraat, Lodge 113, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die lodge by Pinnacle Point is meer as net 'n selfsorghuis, dit is deel van die Pinnacle Point Golf Estate en Spa. Hierdie losstaande eenheid in Mosselbaai het slaapplek vir 4 persone.

Hierdie tweeslaapkamer-lodge het en suite-badkamers en 'n luisterryke see-uitsig vanuit die slaapkamers. Die eenheid het 3 verdiepings en 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis en -eetkamer. Die leefkamer en kaggel is op dieselfde verdieping. Die eenheid het ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, DVD-speler en 2 TV's met volle DStv. Gaste wat hier tuisgaan het hul eie stoeparea met 'n ingeboude braaiplek. Skoon linne en handdoeke word voorsien en daar is ook 'n haardroër en 'n strykyster. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad.

Die gholf-lodges is sentraal geleë en is gerangskik om die swembad en die visdam. Al die oord se geriewe is tot jou beskikking: winkels, tennisbane, 'n gesondheidssentrum, restaurante, strande, 'n swembad, kroeë, 'n 5-ster spa-area, speelterrein vir kinders, 'n golfakademie, kinderoppasdiens en 'n ten volle gelisensieerde kasino. Daar is ook 'n pragtige 18-putjie gholfbaan met 'n klubhuis en 'n oefenbof.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Beach and Golf Resort 113 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Pinnacle Point Beach and Golf Resort 113
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Spekboomstraat, Lodge 113, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point Beach and Golf Resort 113 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomstraat, Lodge 113, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkODhmOTQxLWEzYjctNDYwNi1iZGVlLTA4Y2UzY2ExMDI1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Spekboom Street Lodge 113 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.194816041517 22.093712687172
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za