Pinnacle Point Akkommodasie by Pinnacle Point Gholf Lodge 104 | LekkeSlaap
+14
+14

Pinnacle Point Gholf Lodge 104

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomstraat, Lodge 104, Pinnacle Point Estate, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pinnacle Point Gholf Lodge 104 is in die Pinnacle Point Beach and Golf Resort geleë en bied luukse verblyf met pragtige see-uitsigte. Dit is naby Mosselbaai, 'n dorpie in Suid-Afrika met puik weerstoestande.

Hierdie selfsorg-eenheid het 2 en suite-slaapkamers wat 4 gaste en 2 kinders kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n slaapbank vir 2 kinders (op versoek) en 'n TV. Die eenheid lei na 'n houtdek met braaigeriewe en kyk uit oor die swembad en vleiland-gebied.

Gaste is welkom om die gemeenskaplike swembad met kroeggeriewe te gebruik en 'n potjie gholf te geniet. Pinnacle Point is aangewys as een van die top 10 nuwe bane in die wêreld, en dit is een van die top 10 bane in Suid-Afrika. Besoek gerus die Pinnacle Point Restaurant en bederf jouself met heerlike kos terwyl jy deur die pragtige groenigheid en blou water van die Indiese Oseaan omring word. Spa- en haarsalongeriewe is beskikbaar, asook 'n gholfbaan, die Pinnacle Fiksheidsentrum, voetslaanroetes en 'n tennisbaan. Die Garden Route Casino is naby geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Gholf Lodge 104 sluit in:

Dubbelbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 2
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Pinnacle Point Gholf Lodge 104
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Spekboomstraat, Lodge 104, Pinnacle Point Estate, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point Gholf Lodge 104 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomstraat, Lodge 104, Pinnacle Point Estate, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxiMbeJHorjAQQTzqq0eLIfOALoT1l8XQZzyG4UY1lsqMuoAUbL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Spekboom Street Lodge 104, Pinnacle Point Estate 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.197766904686 22.089439011084
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za