Pinnacle Point Gholf Lodge No 116

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 20 % af

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 16 Feb 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Pinnacle Point Lodge 116 is 'n ruim huis in die Pinnacle Point Kus- en Gholfoord. Die selfsorgverblyf is ideaal vir 'n gesin of groep van 6.

Dié huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers met 1 koningingrootte-bed en 4 enkelbeddens. Die ruim oopplan-leefarea het 'n lieflike sitarea met 'n TV en kaggel, asook 'n eetarea en kombuis. Die moderne kombuis is volledig toegerus en sluit 'n wasmasjien en tuimeldroër in. Daar is ook 'n privaat braai-area en voetpaadjie wat na die swembad en speelarea lei.

Jy kan die perseel verken en die oorvloed fauna en flora bewonder. Oesterbaai is 'n privaat strand-omgewing waar jy kan wandel en swem. Daar is ook 'n ander staproete waar jy grotte kan besoek.

Die asemrowende Pinnacle Point Gholfbaan skuil teen 'n krans in Mosselbaai met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dié kampioenskapsgholfbaan is ontwerp deur Peter Matkovich en is in November 2006 geopen. Daar is ook 'n spa en swembad by die klubhuis.

Jy kan tennis of gholfspeel, verken, eet of die Garden Route Casino besoek. Pinnacle Point Golf Lodge is in die Pinnacle Point Kus- en Gholfoord naby Mosselbaai - die Suid-Afrikaanse dorp met die mees gematigde klimaat.

Slaapplek

'n Bespreking by Pinnacle Point Gholf Lodge No 116 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pinnacle Point Gholf Lodge No 116 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 R1 600 per nag (plek vir 6)

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 16 Feb 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za