10% af Kry 10% af vir verblyf wat 12 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Pinnacle Point Akkommodasie by Pinnacle Point: Golf & Beach Resort | LekkeSlaap
+8
+8

Pinnacle Point: Golf & Beach Resort

Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R1 500 R1 350 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Pinnacle Point Golf Resort, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pinnacle Point: Golf & Beach Resort is geleë op die randjie van die asemrowende kus naby Mosselbaai. Fynbos en wild floreer in hierdie oord en die selfsorg-villa het luisterryke uitsigte oor die oseaan en die Peter Matkovich-gholfbaan vanuit al die slaapkamers.

Die ruim villa het 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers is op die onderste vloer wat dit baie privaat maak. Die oopplan-leefarea het DStv en 'n binnebraai en die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n wasmasjien en skottelgoedwasser.

Gaste het volledige toegang tot die casino en klubhuis en die villa het ook sy eie gholfkarretjie.

Ligging

  • Pinnacle Point Golf Resort, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Pinnacle Point Golf Resort, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwNDkwNzhiLWY4NWEtNGEwMC04YzAyLTkzMTVhOGUzMjAyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 350  per nag (plek vir 6) Pinnacle Point Golf Resort Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 13:00 -34.204380138208 22.08949059248
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za