aanbod Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 18 Sep 2020 tot 28 Sep 2020.
Pinnacle Point Akkommodasie by Pinnacle Point Golf Estate - Golf Lodge 58 | LekkeSlaap
+15
+15

Pinnacle Point Golf Estate - Golf Lodge 58

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6.
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos 58 , Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pinnacle Point Golf Estate - Golf Lodge 58 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n vierslaapkamer-gholflodge in die Pinnacle Point Gholflodge-kompleks op die Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai.

Dié dubbelverdieping-lodge het slaapplek vir 8 en oop ruimtes met lieflike uitsigte oor die gholfbaan en Indiese Oseaan in die verte. Daar is 2 kamers met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. Die ander 2 kamers het albei 2 enkelbeddens en toegang tot ’n en suite-badkamer. Die badkamers het baddens en storte.

Daar is ook ’n oopplan-leefarea en -kombuis. Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser. Die leefarea bied ’n TV en kaggel, en lei na die stoep met ’n braai-area en piekniektafel.

Pinnacle Point bied die La Vita Spa, die klubhuis-restaurant en -kroeg, funksie- en konferensie-venue, gimnasiums, oefenbof en ’n tennisbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Golf Estate - Golf Lodge 58 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Ligging

  • Fynbos 58 , Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos 58 , Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a16b1137788a56b39b5060d727abddcb49911b268fdceaccfbc9885cfea17e13f6345fa972e05df88a451995bb5f658d4b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (plek vir 8) 58 Fynbos Pinnacle Point Golf Estate 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.197321 22.088334
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za