Pinnacle Point Akkommodasie by Pinnacle Point Golf Estate Villa 16-2 | LekkeSlaap
+7
+7

Pinnacle Point Golf Estate Villa 16-2

Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-rylaan 1, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pinnacle Point Golf Estate Villa 16-2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamer-villa. Die villa is in die Pinnacle Point Gholfvilla-kompleks op die Pinnacle Point Landgoed in Mosselbaai.

Die dubbelverdieping-villa beskik oor 3 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het ingeboude kaste en 'n TV. Daar is bad- en stortgeriewe.

Die villa het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n oopplan-leefarea op die onderste verdieping en dit lei na die beskutte stoep met 'n etenstafel met 'n uitsig oor die gemeenskaplike tuin. Dié stoep lei na nog 'n oop stoep met 'n groot tafel en stoele.

Pinnacle Point bied die La Vita Spa, 'n klubhuis-restaurant en -kroeg, 'n funksie- en konferensievenue, 'n fiksheidsentrum, oefenbof en 'n tennisbaan. Gaste kan ook die gewilde Tuinroete verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Golf Estate Villa 16-2 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Pinnacle-rylaan 1, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-rylaan 1, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e38760e773ddc77f86c5001976f64ea57c366b9c9c2caf888493c1dc62f2318dd99d8a6d40fb65971cf92297f99da7e6eaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 1 Pinnacle Drive Pinnacle Point 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.197457572058 22.096158
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za