Pinnacle Point Akkommodasie by Pinnacle Point Golf Estate Villa 21-3 | LekkeSlaap
+10
+10

Pinnacle Point Golf Estate Villa 21-3

Selfsorg
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-rylaan 1, Pinnacle Point, Mosselbaai , 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pinnacle Point Golf Estate Villa 21-3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamer-villa. Die villa is in die Pinnacle Point Golf Villa-kompleks op die Pinnacle Point Landgoed in Mosselbaai geleë.

Dié dubbelverdieping-villa beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n tweede badkamer. Elke slaapkamer het ingeboude kaste en 'n TV. Albei bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die villa het ook 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Die onderste verdieping bied 'n huislike en oop vloei van die oopplan-leefarea na die omheinde patio met 'n binnebraai en 'n uitsig oor die gemeenskaplike tuine. Daar is veilige parkeerplek op die perseel, maar is onderhewig aan beskikbaarheid.

Pinnacle Point bied ook die La Vita Spa, die klubhuis-restaurant en -kroeg, 'n funksie- en konferensielokaal, 'n fiksheidssentrum, 'n afslaanbaan en 'n tennisbaan aan. Gaste kan ook die gewilde Tuinroete besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Golf Estate Villa 21-3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Pinnacle-rylaan 1, Pinnacle Point, Mosselbaai , 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-rylaan 1, Pinnacle Point, Mosselbaai , 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7de6856f0288498884e6c6949b8329709aac8b85c29bc303289077e0bc6e63206f15aad0385e68da4747956baf1e9f2658b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) 1 Pinnacle Drive Pinnacle Point 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.197408655414 22.096036728836
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za