Pinnacle Point Akkommodasie by Pinnacle Point Golfer's Villa | LekkeSlaap
+18
+18

Pinnacle Point Golfer's Villa

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-weg, Pinnacle Point Golf Estate, Casino-weg 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pinnacle Point Golfer's Villa is 'n selfsorgeenheid wat verblyf aan 4 gaste bied in die Pinnacle Point Beach and Golf Resort in Mosselbaai.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste eenheid het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Alle linne en handdoeke word voorsien en sluit strandhanddoeke in.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof met 'n oond, mikrogolf, yskas, asook 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n sitkamer met 'n TV en 'n hoekbank.

Die leefarea lei na 'n beskutte patio met 'n gedeeltelike see-uitsig en het 'n ingeboude braai en 'n tafel met sitplek vir 4 gaste. 'n Toesluitmotorhuis en veilige parkeerplek op die landgoed word voorsien.

Pinnacle Point Beach and Golf Resort bied 'n wêreldklas gholfbaan, spa, restaurant, asook 'n privaat strand. Mosselbaai bied verskeie doendinge soos 4x4-roetes, visvang, bergfietsroetes en besienswaardighede soos die Bartholomeu Dias Maritime Museum, Cape St Blaise ligtoring, Garden Route Casino, Hartenbos Waterpark en vele meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Golfer's Villa sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Pinnacle Point Golfer's Villa
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Pinnacle-weg, Pinnacle Point Golf Estate, Casino-weg 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point Golfer's Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-weg, Pinnacle Point Golf Estate, Casino-weg 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ9zoLpIsn7d5i0VplJDRj9qiXroToJn5oZIoSzLmnpVkW2e7p5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1 Pinnacle Road, Pinnacle Point Golf Estate 1 Casino Drive 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.197106537044 22.096338355814
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za