Pinnacle Point Akkommodasie by Pinnacle Point Lodge 100 | LekkeSlaap
+5
+5

Pinnacle Point Lodge 100

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point Gholfoord, Mosselbaai , 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8

Beskrywing

Pinnacle Point Lodge 100 is 'n netjiese en ruim selfsorg-lodge op die veilige Pinnacle Point-landgoed, wat 400 km vanaf Port Elizabeth en Kaapstad is en 'n uur se ry van George Lughawe af is. Die Pinnacle Point-landgoed bied afgesonderde strande, inheemse wild, voëllewe en 'n verskeidenheid fynbos.

Pinnacle Point Lodge 100 bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het 'n TV met DStv en buite is daar 'n dek met ingeboude braaigeriewe en stoepmeubels.

Die landgoed het 'n kampioenskapgholfbaan ontwerp deur Peter Matkovich, 'n restaurant, kroeg en sitkamer, 'n spa, fiksheidsentrum en gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Lodge 100 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Pinnacle Point Lodge 100
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pinnacle Point Gholfoord, Mosselbaai , 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point Lodge 100 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point Gholfoord, Mosselbaai , 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANcj6j28z8Fo2ph2ol0Fzcu3QMYOZtR0shKJZFo5Zzf662U5Heu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Pinnacle Point Golf Resort Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.197519608212 22.089134675363
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za