Pinnacle Point Lodge 113
Kry 30% af vir verblyf voor 27 Augustus 2022
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lodge 113, Pinnacle Point Landgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 050R1 435 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pinnacle Point Lodge 113 bied selfsorgverblyf in 'n woonstel op die Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai.
Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik die tweede badkamer wat 'n bad en stort het.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die leefarea het gemaklike banke voor 'n kaggel en daar is 'n TV met Netflix.
Die landgoed spog met 'n verskeidenheid aktiwiteite vir vriende en gesinne en bied die perfekte wegbreek.
Slaapplek
’n Bespreking by Pinnacle Point Lodge 113 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Lodge 113, Pinnacle Point Landgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pinnacle Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lodge 113, Pinnacle Point Landgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom