Pinnacle Point Akkommodasie by Pinnacle Point Lodge 118 | LekkeSlaap
+18
+18

Pinnacle Point Lodge 118

Selfsorg
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Mosselstraat , Pinnacle Point Lodge 118, Pinnacle Point Beach and Golf Resort, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pinnacle Point Lodge 118 is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in die Pinnacle Point Beach and Golf Resort.

Dié dubbelverdieping-eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers met baddens en storte. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die ander kamers het elk 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër en 'n daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.

Die sitarea het 'n TV met DStv en bied toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braai-area. Pinnacle Point Lodge 118 is 'n rookvrye instansie en ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Pinnacle Point Lodge 118 is sowat 300 m van die Garden Route Kasino af en bied 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n swembad, tennisbaan, gimnasium en 'n spa.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Lodge 118 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs Mosselstraat , Pinnacle Point Lodge 118, Pinnacle Point Beach and Golf Resort, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Mosselstraat , Pinnacle Point Lodge 118, Pinnacle Point Beach and Golf Resort, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb35143b632a0593a8acc2df3c90b50ffa734115136c0a4880dc7e08d08d323fc359792b0643b28eb39a46fe7d8a6c2414275?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) Off Mossel Street Pinnacle Point Lodge 118 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.197056347771 22.090384839113
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za