Pinnacle Point Akkommodasie by Pinnacle Point Lodge 22 | LekkeSlaap
+9
+9

Pinnacle Point Lodge 22

Selfsorg
  • Vanaf R3 290 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naby Spekboomstraat, Pinnacle Point, Mosselbaai, 9506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pinnacle Point Lodge 22 is 'n gerieflike selfsorghuis vir 8 gaste in die Pinnacle Point Beach and Golf Resort.

Die vakansiehuis het 4 kamers waarvan die hoofslaapkamer 'n dubbelbed het en die ander kamers elk 2 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en eetarea. Daar is ook 'n sitkamer met 'n TV en DStv wat na 'n patio met see-uitsigte lei. Neem asseblief kennis dat die eenheid nie troeteldiervriendelik is nie.

Pinnacle Point Lodge 22 het 'n privaat gholfkarretjie en gaste kan die oord se swembad en kroeg benut, of die restaurant en privaat strand besoek. WiFi is ook beskikbaar.

Mosselbaai bied verskeie besienswaardighede soos die Bartholomeu Dias Skeepvaartmuseum, Cape St Blaise-vuurtoring, die Tuinroete Casino en doendinge soos 4x4-roetes, visvang en bergfietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Naby Spekboomstraat, Pinnacle Point, Mosselbaai, 9506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 290
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 290
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 290
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naby Spekboomstraat, Pinnacle Point, Mosselbaai, 9506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhMjc4NWJjLWYwYmEtNDgwYy05MmE1LTQ4OWZkZjI2ODIwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 290  per nag (plek vir 8) Off Spekboomstreet Pinnacle Point 9506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.196551178894 22.093247747885
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za