Pinnacle Point Akkommodasie by Pinnacle Point Lodge 26 | LekkeSlaap
+20
+20

Pinnacle Point Lodge 26

Selfsorg
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-weg, Pinnacle Point Lodge 26, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pinnacle Point Lodge 26 is 'n lieflike selfsorghuis met see-uitsigte vir 8 gaste in die Pinnacle Point Beach & Golf Resort.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers met baddens en storte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n TV, linne, beddegoed, badhanddoeke en seep.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Daar is 'n TV en kaggel in die sitkamer en die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai. WiFi is ook beskikbaar.

Pinnacle Point Lodge 26 is net 'n kort entjie se stap van die Garden Route Casino en die Pinnacle Point Gholfklub af en daar is 'n 24 uur-pendeldiens op die landgoed. Die landgoed spog met 'n hele rits doendinge, soos swem, gholfspeel, voetslaan, fietsry en voëlkyk, en daar is 'n restaurant en 'n spa op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Lodge 26 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Pinnacle-weg, Pinnacle Point Lodge 26, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-weg, Pinnacle Point Lodge 26, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4Nj3nFnGFlnyHe85CGyiHtdtNHhfWpKQC9HEjyuGbmmtnmacCQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 8) Pinnacle Road Pinnacle Point Lodge 26 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.1966118 22.088398
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za