Pinnacle Point Akkommodasie by Pinnacle Point Lodge 37 | LekkeSlaap
+13

Pinnacle Point Lodge 37

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point-landgoed, Lodge 37, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pinnacle Point Lodge 37 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde vierslaapkamervilla op die Pinnacle Point-landgoed in Mosselbaai. Die landgoed het mooi see-uitsigte en 'n kampioenskapgholfbaan.

Die villa het 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea- en eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof en 'n mikrogolf toegerus. In die sitarea is daar 'n TV met sekere DStv-kanale. Die villa het ook 'n buitebraai-area.

Pinnacle Point-landgoed het speelplek vir kinders en swembaddens wat gaste kan gebruik. Die landgoed het 'n spa, binneswembad, 'n klubhuis, restaurant en 'n kroeg. Die landgoed is ook langs die Garden Route Casino.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Lodge 37 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Pinnacle Point Lodge 37
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Pinnacle Point-landgoed, Lodge 37, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point Lodge 37 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point-landgoed, Lodge 37, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a837101f80058f2bc8388ab840824b98bf7c7a1dcd273896e41b7afbc91661644a85e6269e79ea230b92173c1f29dd8fda8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Pinnacle Point Estate Lodge 37 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -34.197874248462 22.090431474348
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za