Pinnacle Point Akkommodasie by Pinnacle Point Pool Lodge | LekkeSlaap
+25
+25

Pinnacle Point Pool Lodge

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pinnacle Point Golf Estate , Lodge 40, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pinnacle Point Pool Lodge is in die Pinnacle Point strand- en gholflandgoed in Mosselbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike vierslaapkamerhuis met uitsigte oor die gholfbaan en see.

Die huis het 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Elkeen van die 4 kamers is ingerig met 'n TV met sekere, gedeelde DStv-kanale en 'n volledige badkamer. Die huis het ook 'n yskas, mikrogolfoond, kapsule-koffiemasjien, wasmasjien en tuimeldroër. Die oopplan-eetarea en -leefarea is ingerig met 'n eetkamertafel met stoele, 'n TV met sekere, gedeelde DStv-kanale, 'n kaggel en deure wat oopmaak op 'n dek met braaigeriewe, buitemeubels en 'n privaat swembad.

Pinnacle Point is die ideale bestemming vir diegene wat graag die Tuinroete wil verken.

Linne en handdoeke word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Pool Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Pinnacle Point Pool Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Pinnacle Point Golf Estate , Lodge 40, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point Pool Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pinnacle Point Golf Estate , Lodge 40, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2ZWZhNTA2LTNkNDItNDdhOC04MGFkLTYxMWZjMWEwMzc3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 000  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Pinnacle Point Golf Estate Lodge 40 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-22:00 11:00 -34.198483678851 22.090033404529
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za