Pinnacle Point Akkommodasie by Pinnacle Point See Huis | LekkeSlaap
+16
+16

Pinnacle Point See Huis

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Divotrylaan 116 , Pinnacle Point-landgoed, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pinnacle Point See Huis is op die Pinnacle Point-landgoed in Mosselbaai geleë en het slaapplek vir 8 gaste.

Dié moderne selfsorghuis het see-uitsigte en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n dubbelslaapbank, asook 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en deel die tweede badkamer.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas. Daar is 'n etenstafel vir 8 en die sitkamer het 'n TV.

Die leefarea het 'n ingeboude braai-area en lei na 'n patio met 'n see-uitsig. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Die Pinnacle Point-landgoed bied 'n 18 putjie-gholfbaan, restaurant, swembaddens, tennisbane, speelareas, natuurreservaat, spa en gimnasium. Die Garden Route Casino is net 1 km ver en die middedorp is net 10 minute se ry van die landgoed af.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point See Huis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Pinnacle Point See Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Divotrylaan 116 , Pinnacle Point-landgoed, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point See Huis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Divotrylaan 116 , Pinnacle Point-landgoed, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlhPsee7SEyDOQVCZqQlSYOv3ooE8xbHtU217kECd6rjeP8sGCU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 116 Divot Drive Pinnacle Point Estate 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.197649540206 22.102214857805
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za