Pinnacle Point Akkommodasie by Pinnacle Point Villa Blok 11 Eenheid 4 | LekkeSlaap
+12

Pinnacle Point Villa Blok 11 Eenheid 4

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blok 11, Eenheid 4, Pinnacle Point Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pinnacle Point Villa bied gerieflike en kwaliteit verblyf in die Pinnacle Point Gholflandgoed en dit is ideaal vir gesinne. Dié eksklusiewe landgoed bied 'n rustige en mooi omgewing om te rus en ontspan.

Verblyf beskik oor 3 slaapkamers en daar is slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n skuifdeur wat lei na 'n privaat patio met pragtige uitsigte oor die gholfbaan, klubhuis en Indiese Oseaan.

Die oopplan-kombuis is toegerus met al die moderne geriewe vir selfsorg. Daar is 'n eet- en leefarea wat lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n buitetafel met sitplek vir 6.

Die swembad is omhein en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Villa Blok 11 Eenheid 4 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Pinnacle Point Villa Blok 11 Eenheid 4
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Blok 11, Eenheid 4, Pinnacle Point Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point Villa Blok 11 Eenheid 4 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blok 11, Eenheid 4, Pinnacle Point Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmOTdkNWQzLTI4YzgtNDUzMC04OTJmLTI0ZGE0M2EzYjkxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Block 11, Unit 4 Pinnacle Point Estate 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.197835891044 22.09539949894
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za