Pinoak Cottage
Kry 30% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lewis-rylaan 9, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R750R525 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pinoak Cottage bied gerieflike kothuise wat saam of apart bespreek kan word. Dit is in Constantia in Kaapstad geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na huislike verblyf, naby verskeie geriewe in die Suidelike Voorstede.
Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat uniek en smaakvol versier is. 2 van die eenhede het kombuisies en 'n eetarea en die derde is nie vir selfsorg toegerus nie. Geriewe sluit WiFi en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in, asook verkoelings- en opwarmgeriewe.
Buite is 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die binnehof. Parkeerplek is beskikbaar.
Ons is naby 'n winkelsentrum, restaurante, wynroetes en Constantiaberg Mediclinic.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Lewis-rylaan 9, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Pinoak Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Constantia Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lewis-rylaan 9, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom