LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pip's Place | LekkeSlaap
+13

Pip's Place

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Pip's Place
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dewald C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en baie netjies.

Baie gawe dame, lieflike gastehuis. Sal vir seker weer besoek.

Shantell V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantell V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike hartlike ontvangs, voel tuis.

Alles was wonderlik! Sal hierdie plek enige dag vir iemand aanbeveel! Skoon, vriendelik, 'n regte tuis-gevoel! Dankie vir 'n heerlike nagrus!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly warm welcome, feels like home.

Everything was great! Would recommend this place any day to anyone! Clean, friendly a real feel at home vibe! Thank you for a lovely nights rest!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mary-anne B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-anne B
Saam met vriende

En route from Western Cape to Hoedspruit.

Everything we needed was available.

Christine C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n uitstekende plek om oor te oornag na n dag op die lang pad!

Die blyplek is baie mooi en skoon. Pippie en haar man het ons met ope arms ontvang en was verskriklik behulpsaam om ons met ons vereistes te akkommodeer.

Jaco B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Enkelreisiger

Die plek was skoon en netjies en presies soos geadverteer.

Die gasheer en gasvrou het my hartlik ontvang en alles lyk presies soos op hul foto's. Alles was skoon en netjies. Ek het die lekker pot koffie ook baie waardeer - dankie.

Gert J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly met 'n swembad.

Baie lekker gebly. Vriendelike gasheer en vrou.

Martha V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie besonders. Uitstekende diens.

Sal aanbeveel aan almal wat oornagverblyf benodig.

Dave D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies plek,met alles wat mens benodig vir 'n aand se oorslaap.

Was vriendelik ontvang en het byna dadelik gevoel asof ons al baie daar was. Pip het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Anchen B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik verwelkom in 'n pragtige kamer met alles wat jy nodig het. Baie lekker geslaap en sal definitief dit aanbeveel.

Ek en my man was vriendelik verwelkom en het gou tuis gevoel. Pragtige ou huis en die kamer het alles wat jy nodig het. Bederf met 'n heerlike bed en lekker koffie en beskuit. Skoon en netjies en sal dit vir enige een aanbeveel.

Mercia S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia S
Enkelreisiger

Die besbewaarde geheim in Aliwal Noord.

Uitstekend. Sal hoogs aanbeveel.

Charl R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl R
Enkelreisiger

Skoon en netjies, beslis waarde vir geld.

Vriendelike gasheer en gasvrou. Sal beslis weer daar bly, en aanbeveel vir mense.

Gert C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wenner vir 'n enkelkamer met en suite-badkamer.

Netjies, goed versorgde kamer as deel van 'n huis. Linnegoed en afwerkings van hoë gehalte. Baie vriendelike en behulpsame ontvangs van die eienaars. Genoeg elektriese uitlaatpunte. Ekstra ster van my vrou vir 'n fasiliteit wat 'n elektriese punt by die spieël het sodat sy haar hare kan versorg.

Colin W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin W
Enkelreisiger

Great value for money.

Great value for money for an overnight stay. Facility and amenities clean and welcoming. Hosts very friendly and helpful.

Dianne P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and beautifully clean accommodation.

Pip's place was a perfect overnight stop for us. The room was very comfortable, clean and tastefully decorated. We were made to feel welcome by Pip and her husband who are very good hosts.

Martin R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie aangenaam.

Ek en my eggenoot het baie lekker gebly. Die kamer en sy fasiliteite was baie goed. Alles was daar wat ons nodig gehad het, veral ook omdat dit redelik koud was. Die gasvrou het ons goed ontvang en die gasheer het selfs 'n kombers aangebied vir die motor se voorruit indien dit baie sou ryp. Ons het goeie diens gehad.

Lori D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lori D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wat 'n lekker verrassing na 'n lang dag se reis! Pip's Place was die perfekte oornagplek vir ons. Ons sal julle definitief weer besoek. Dankie vir die lekker, gemaklike (en warm!) verblyf!

Jenny J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi kamer, gasheer- en vrou baie vriendelik.

Binneversiering pragtig, Pippie 'n lieflike gasvrou en ons het alles gehad wat ons nodig het.

Jan O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang. Baie netjiese plekkie.

Klein maar netjies.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smithstraat 92, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfMSNxGT4K3THMAFZd0e7fh1H3eUorG4pbdFJ8VLuxlgeea8rnL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 92 Smith Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.702042412346 26.710173993848
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!