Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pirate's Landing

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taillard-straat 2, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R16 414 per nag (plek vir 15)

Beskrywing

Pirate's Landing is op die strandfront in Arniston geleë en bied slaapplek aan 15 gaste. Dit spog met 'n panoramiese see-uitsig en bied maklike toegang tot die strand.

Dié dubbelverdiepinghuis het 'n 180°-uitsig oor die see en bied gerieflike toegang tot die strand. Daar is 6 en suite-slaapkamers. In die hoofhuis is daar 4 slaapkamers op die onderste verdieping en 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Die eerste slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n pragtige see-uitsig en die ander slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Een van die kamers onder het 'n koninggrootte-bed en die ander een het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens met slaapplek vir 4. Daar is nog 'n slaapkamer met 'n dubbelbed by die swembad. Elke badkamer het 'n stort, 'n toilet en wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die groot oopplan-kombuis het 'n ingeboude kaggel, 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n Nespresso-masjien. Gaste moet asb. hul eie kapsules saambring. Mineraalwater is beskikbaar, met of sonder gas. Die opwasarea het 'n wasmasjien. Daar is 'n etenstafel en 2 sitkamers waarvan 1 'n kaggel het. DStv en WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n see-uitsig en daar is 'n klein swembad in die beskutte binnehof. Verder is daar braaigeriewe en 'n braaiput met 'n uitsig oor die see. Pirate's Landing het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie en die huis word daagliks skoongemaak.

Arniston het lieflike strande en talle restaurante. Aktiwiteite in die omtrek sluit bergfietsry, voetslaan, visvang, walviskyk en skeepswrakduik in. Gaste kan ook die spa by Arniston Hotel besoek of na die Waenhuiskrans-grot stap.

Slaapplek

’n Bespreking by Pirate's Landing sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Taillard-straat 2, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R16 414
per nag (plek vir 15)
Vanaf
Vanaf R16 414
per nag (plek vir 15)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taillard-straat 2, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmAIGSLMbh6vFfecr1iDIGaR127r4zs7YP0L9WYpMb8FtqCLlhL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R16 414 per nag (plek vir 15) 2 Taillard Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.66875958424 20.233297093254