Port Owen Akkommodasie by Pisano Holiday Home | LekkeSlaap
+9

Pisano Holiday Home

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R2 056 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-Oos 33, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pisano Holiday Home is in 'n prentjiemooi marinadorp, Port Owen, in die kusdorp Velddrif geleë. Die huis is naby die marina en het 'n lieflike uitsig oor die kanale.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n oopplan-leefarea en 'n beskutte stoep. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die oopplan-leefarea het 'n binnebraai en 'n TV.

Daar is veilige parkeerplek vir 4 voertuie op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit bootritte, voëlkyk, kajakvaar, seil, visvang en rivierbootritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Pisano Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Elizabeth-Oos 33, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pisano Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 056
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 056
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 056
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-Oos 33, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqgUj0xt0eHdoVCbBKDu8U3ZbfE0U3umVsB08YDNpeUXvwRhT5r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 056  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 33 Elizabeth East Port Owen 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.7818777 18.1581544
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za