Bethulie Akkommodasie by Pitch-Up S.A. | LekkeSlaap
+29

Pitch-Up S.A.

8 resensies
Rugsakreisigerslosies

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Pitch-Up S.A.
Netheid
3.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ansibel K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ansibel K

Die kamers is verwaarloos, geen instandhouding is waargeneem nie.

Daar is 'n groot verskil tussen rustic en verwaarloos. Ek sal nooit iemand daarheen verwys nie, ek was nog nooit so ontsteld oor akkommodasie soos dit wat ons ervaar het nie. Die wasbak en stort was in 'n baie slegte toestand. Die kombuis was skoon as ek een goeie punt kan maak. Ek het gekyk na vorige kommentaar van ander gaste en daarom het ek die opsie gekies, groot fout.

Angeliqa V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Angeliqa V
Saam met vriende

Dit was beslis 'n lekker ervaring vir 'n jong klomp mense wat saam reis.

Ons het baie lekker gebly, die dorp is bietjie weggesteek, maar darem naby aan die hoofweg wat ons reis baie vergemaklik het. Die tente was baie netjies en skoon en ek sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Bennie V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nie so goed soos ons vorige oorbly in Desember 2017 nie.

Daar was baie stof. Ek sukkel chronies met sinus, en dit was vir my 'n baie moeilike nag. Die tent was netjies binne, maar die vensters het baie stof op gehad. 'n Afspuit sou baie gehelp het. Die dam het ook baie opdrifsels gehad, en my vrou wou nie weer swem soos in 2017 nie. Die kombuis en badkamer was baie netjies, dankie.

Pitch-Up S.A.'s terugvoer

Thank you, Bennie.
I am sorry that you had a difficult night.
As I am no longer in Bethulie, I will bring this to Huntly's attention for rectification.
Regards
Anne

Pitch-Up S.A.
Etienne G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne G
Gesin met tieners

Baie netjies.

Netjies verbly met al die nodige geriewe.

Bennie V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons nodig gehad het.

Ann het ons persoonlik kom verwelkom en alles gewys. Ons het baie lekker oorgebly en sal dit aanbeveel.

Wicus C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het nou al drie keer by Pitch-Up S.A. oorgebly en kan dit sonder voorbehoud aanbeveel vir enigeen wat oornagverblyf soek. Die plek is onberispelik skoon en netjies, gerieflik geleë en die diens uitstekend.

Daar is verskillende verblyfopsies beskikbaar, dus kan 'n mens die een kies wat jou die beste pas. Ons het tent opgeslaan en dit baie gerieflik gevind dat daar 'n gesamentlike kombuisie was met opwasgeriewe, elektriese ketel, mikrogolfoond en broodrooster, 'n heerlike warm stort en selfs 'n klein sitkamertjie as 'n mens nie buite wou sit nie. Buite was stoele en ook 'n ronde tafeloppervlakte beskikbaar. As ons weer daarlangs ry, is dit ons eerste keuse om te oornag op pad Durban toe of terug Kaap se kant toe.

Francois M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met vriende

Baie netjiese slaapplek en gerieflik.

Dis veilig, goeie atmosfeer vir wat mens in 'n dorp kan kry. Skoon en netjiese slaapplekke en vriendelike diens.

Adri S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S

Goeie waarde vir geld, vriendelike ontvangs, netjiese geriewe. Perfek vir 'n oorslaap halfpad kaap toe!

Vriendelike ontvangs gehad met aanpassings wat gemaak is t.o.v. tent na huisie a.g.v. hittegolf. Lekker halfpadstop op pad kaap toe. Heerlik stil met netjiese geriewe in huis. Was wel ongelooflik warm! Baie dankie, Anne!

Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Adcock st, , Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5NzA1NzFiLTJiNTQtNDRlNS05ZGQ3LWI3ZmQzNzIxN2FjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R200  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 6 Adcock st Rooi Dorp 9992 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.492861098115 25.97777553373
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za