PJ's Family Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

PJ's Family Cottage is in die voorheuwels van Knysna geleë met ongelooflike uitsigte oor die wêreldbekende Knysna Koppe en die omliggende vallei. Die kothuis bied gerieflike selfsorgverblyf vir 'n gesin of 'n groep van 4 gaste. Dis gerieflik geleë, net 5 minute van die middedorp af.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 bedkassies met leeslampe. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens, 'n gedeelde bedkassie en 'n leeslamp. Die twee kamers deel 'n badkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n elektriese vierplaatstoof en oond, 'n koffiemasjien, 'n broodrooster en 'n ketel. Daar is plek by die eetkamertafel vir 4 gaste. Die sitarea is stylvol ingerig met kunstige afwerkings en gemaklike rusbanke. Dit het 'n TV met satelliet-TV vir hope vermaak. Hierdie area bied toegang tot die groot patio waar gaste meer as welkom is om 'n braai of 'n skemerkelkie te geniet. Vir ekstra gerief en gemak mag gaste 'n masseerterapie-sessie versoek op die perseel.

Die eiendom is beveilig met 'n elektriese heining en veilige onderdakparkeerplek agter 'n hek met afstandbeheer.

Slaapplek

'n Bespreking by PJ's Family Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Wakker-bel oproep
  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na PJ's Family Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 300 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]