Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Bulhoek

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annaline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Plaas Bulhoek
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
William K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William K
Gesin met klein kinders

A place worth visiting.

The hostess and her family are very friendly and welcoming people. We really appreciate the extra mile the hostess went to ensure our toddler and 3-month-old baby would sleep peacefully by providing us with a vintage cot and a Moses basket. David was so kind to take us on two game drives, and it was lovely to hear about the history of the farm. If we can make one suggestion, it would be to put a fly trap around the goat pen to lure the flies away from the chalet. Thank you for your hospitality and for checking in to see if we made it home safely. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plaas Bulhoek se terugvoer

Thank you so much, Jané. I really appreciated it and loved having you here.

Plaas Bulhoek
Wouter V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V
Gesin met klein kinders

Besonderse rustige en mooi vakansieplaas!

Dit was nou voorwaar 'n lekker wegbreek gewees. Wat 'n rustige plaas, vakansie! Jy is 'n fantastiese en dierbare gasvrou! Weereens dankie vir die heerlike kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plaas Bulhoek se terugvoer

Ai Wouter, baie dankie. Ek was sommer hartseer om julle te sien ry. Dit was 'n fees om julle te leer ken. Dankie.

Plaas Bulhoek
Elri K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri K

Pure plaas, rustig, perfek.

Plaaslewe op sy beste. Rustig, vars lug, helder sterre, knetterende vuurtjie, naggeluide. Heerlik. Ons gasvrou is 'n bederwer by uitstek. Haar kleinseun het ons tot bederf met wildrit op die plaas. Pragtige wild! Die swembad was 'n heerlike lafenis. Ons kleindogter (5) kon Poppie (die hans bokkie) melk voer. Ons kleindogter kon nie genoeg kry van die plaasdiere, boomklim, spasie en verken nie. Dankie vir 'n spesiale ondervinding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plaas Bulhoek se terugvoer

More Elri, baie dankie, ek waardeer dit.

Plaas Bulhoek
Willem V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Gesin met tieners

Gerieflike en skoon verblyf.

Baie gerieflike en skoon verblyf, die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plaas Bulhoek se terugvoer

Baie dankie Willem, ek waardeer dit en dit was lekker om julle hier te he.

Plaas Bulhoek
Hanna N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna N
Gesin met klein kinders

Ontspan op die plaas!

Pure plaas! Skape wat blêr. 'n Haan wat jou wakker kraai. Singende voëltjies. 3 hoogtepunte: 1. Blake - 'n 7-jarige seuntjie met die mooiste maniere wat my kind vir ure besig gehou het. 2. Annelien wat te veel kos gemaak het en gestuur het een aand, heerlike bord boerekos en poeding! 3. Die mannetjies pou wat die mees amazingste dans elke oggend gedoen het. Die swembad het gehelp om lekker af te koel. Sal net aanraai om nie met 'n "lae" voertuig te ry. Dit is 'n 10 km grondpad. Die pad is nie sleg nie, daar was net hier en daar 'n groterige klip. Dit is soos my eie mense. Gesels heerlik en wil net hê jy moet gemaklik wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plaas Bulhoek se terugvoer

Baie dankie Hanna ek WAARDEER DIT Baie dit is omdat julle sulke oulike gaste was groete

Plaas Bulhoek
Berna B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna B
Gesin met klein kinders

Heerlik en die mense was baie gasvry.

Baie tevrede. Sal verseker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plaas Bulhoek se terugvoer

Baie dankie julle ons probeer. Ek is seker bitter gelukkig, want ek kry net oulike gaste soos julle.

Plaas Bulhoek
Joe V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe V
Saam met vriende

Baie gasvry.

Baie mooi skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plaas Bulhoek se terugvoer

Baie dankie julle is 'n oulike gesin en altyd welkom.

Plaas Bulhoek
Jan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike ontvangs van Annalien.

Baie dankie vir al julle sorgsaamheid en omgee. Dankie vir die hulp en baie ekstra moeite deur Jean om ons verblyf spesiaal te maak. Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Gesin met tieners

Ons het verskriklik lekker gekuier en gebly.

Baie vriendelike mense. Baie netjiese bly plek. Vir kinders wat uit die stad uit kom 'n fantastiese ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plaas Bulhoek se terugvoer

Baie dankie, julle was oulike gaste.

Plaas Bulhoek
Jack B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jack B
Saam met vriende

Alles wat jy nodig het om te ontspan.

NIks nodig behalwe jou kos en klere nie. Die res is daar van swem en staproetes. Natuurlik ook die lekker onthaal area by die swembad waar ons kon musiek en pool speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plaas Bulhoek se terugvoer

Baie dankie Jack, julle was oulike gaste.

Plaas Bulhoek
Kevin H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin H
Saam met vriende

Very good accommodation and friendly hosts.

We stayed in the two chalets. Everything that was required was provided including wood and ice for a braai. The chalets were clean and well kept. Exceptional and friendly service from the hosts. Would recommend this stay to anyone for a nice breakaway from all the noise of daily life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plaas Bulhoek se terugvoer

Baie dankie, Kevin, ek waardeer dit maar julle was 'n awesome klomp en dankie dat julle kom kuier het.

Plaas Bulhoek
Jacorien N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacorien N
Gesin met klein kinders

Tuiskoms.

Vir 'n lekker wegbreek, afgeleë (alhoewel daar goeie selfoon sein is), maar weg van die gejaag, was dit beslis die moeite werd! Voel of mens tuis kom na 'n lang dag. Die plaasgevoel en stilte is heerlik, en die verskillende diere is net wat die siel nodig soms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plaas Bulhoek se terugvoer

Baie dankie jjulle is altyd welkom

Plaas Bulhoek
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: N4, Bulhoek Plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4947ccc6c5b403c3718fc3bf6b39f0b099ede2b979a2e182b6d4dd8070f7d9654d72d0676e41dd191719d115b221d7106714?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 N4 Bulhoek Farm 2835 Noordwes 021 201 8901 10:00-19:00 17:00 -25.5659864 26.9132329
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem