Kouga-Omgewing Akkommodasie by Plaas Uitsig | LekkeSlaap
+13
+13

Plaas Uitsig

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Uitsig, Gamtoosriviermondweg, Gamroosrivier, 6375, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Plaas Uitsig is in die prentjiemooi Thornhill-platteland geleë.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oondjie, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv.

Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike stoep met stoepmeubels, 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die stoep kyk oor die groot, omheinde tuin.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Gamtoosrivier in wat 2,4 km weg is, Jeffreysbaai wat 25 km weg is en Port Elizabeth wat 58 km weg is.

Slaapplek

’n Bespreking by Plaas Uitsig sluit in:

Koningingrootte-bed Kindermatras vir 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 2
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Plaas Uitsig
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Plaas Uitsig, Gamtoosriviermondweg, Gamroosrivier, 6375, Oos-Kaap
  • Gaste dink Plaas Uitsig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Kouga-Omgewing Oos-Kaap
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Uitsig, Gamtoosriviermondweg, Gamroosrivier, 6375, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr6EU6y0USzXWolRwp5n4y2Qw2SfNbdeQ91J6bJz95RO3AvTlxQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Farm Uitsig Gamtoosriver Mouth Road 6375 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.932241852302 25.064643110815
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za