Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaastoe Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ben W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

The best guest house experience we have ever had. Wow! We were warmly greeted by Melone. We had yummy biltong and freshly baked rusks, coffee, milk, and tea in our room. The farmhouse is clean and so neat. From the linen to the towels and face cloths. I would highly recommend the dinner option that they offer. We ate like kings; the food is great value for money. Nothing better than a home-cooked meal with ingredients straight from the garden. Note to keep space for the dessert️.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
Sho, what a beautifully detailed, encouraging and heartwarming review. Thank you so much!

Katherine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

You won't be disappointed! Beautiful guesthouse and hosts! We had the most wonderful overnight stay! Gorgeous surroundings, beautiful accommodation and awesome people running it! An awesome home-cooked meal for dinner. I highly recommend Plaastoe Gastehuis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
Sho, thank you so much for the kind and encouraging feedback. It was such a privilege to spend time with you and hear Jesse's plans. All the best for you and your beautiful family.

Tony M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Home away from home experience. It was awesome. Kids loved it. The food was made with lots of love and very good, the rooms were very clean and very well decorated. It was a home away from home experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
Thank you very much, Tony!

Melanie D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Rustig en ontspanne. Baie lekker gebly. Die plek was mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

'n Pragtige weggesteekte juweel! Dit was die aangenaamste verblyf nog! Sou graag langer op die plaas wou bly. Lekkerste wildspastei geëet. Ware plaas-gasvryheid ervaar! Sal beslis weer daar 'n draai maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
Baie baie dankie! Sho, dit is so bemoedigend om sulke mooi woorde te hoor. Ek waardeer dit!

Gideon J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker. My ouers het die oorslaap geniet en was baie tevrede met die verblyf en die ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
Baie dankie. Jou ouers is so besonders!

Meldon K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Gerieflik. Die dorp is pragtig. Die verblyf was gerieflik. Ek het die vars melk, koue water en tuisgemaakte lemonade geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
Baie dankie!

Robin E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Perfect stop over, we will be back! Lovely farm stay, well located not far off the N1. Thank you for hosting us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
Thank you, Robin!

Carine L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Ons was met vriendelikheid verwelkom en het baie lekker gekuier. Ons het vir seker lekker gebly en baie welkom gevoel. 'n Wonderlike Karoo-plaas ervaring met heerlike boerekos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meloné
Plaastoe Gastehuis
Sho, baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te hê. Ek hoop die matriekvakansie was vet pret vir die meisies.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Meloné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 220
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die N1, Buonapartesfontein-plaas, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa85221eacf506dc2407fa9692395cabe724ea4cfa3984916ccd75727a69499d3ecda293b4daab52de1f5b3403970a206ad04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag, vir 4 mense 81 5 1 5 Off the N1 Buonapartesfontein Farm 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.518274 25.653987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang