Placido Cottage
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 21 Jan 2021 tot 31 Mrt 2021.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sophia's Place 3119, Langezandt, Struisbaai, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Placido Cottage bied selfsorgverblyf in die Langezandt Fishermens Village in Struisbaai. Die eiendom is stapafstand van die strand af en 'n entjie se ry van ander geriewe in die stad af.
Die grasdak-eiendom het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 1 hoofhuis en 'n aparte kothuis. Die hoofhuis het 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis het die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook, asook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser.
Die aangrensende leefarea het 'n TV met DStv en lei na die tuin met 'n braai-area en 'n pergola. Die kothuis is ook in die tuin geleë en het 'n koningingrootte-bed, 'n privaat badkamer en 'n klein sit- en kombuisarea.
Slaapplek
’n Bespreking by Placido Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Sophia's Place 3119, Langezandt, Struisbaai, 7287, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sophia's Place 3119, Langezandt, Struisbaai, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom