LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Planet Africa 1 by CTHA | LekkeSlaap
+18

Planet Africa 1 by CTHA

2 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kei Apple-weg, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 139 R740 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Planet Africa 1 by CTHA is in die hartjie van Seepunt in 'n pragtige kompleks met 'n Afrika-tema. Dit bied selfsorgverblyf vir 4 volwassenes en 2 kinders.

Dié moderne 2-slaapkamerwoonstel het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort in die eerste slaapkamer, en daar is 2 enkelbeddens en 'n gedeelde badkamer met 'n stort in die tweede slaapkamer. Daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die sitarea. Bedlinne en handdoeke word voorsien. Die woonstel het 'n oopplan-leefarea, 'n eetarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die wasmasjien/tuimeldroër in die kompleks werk met munte.

Die woonstel het 'n ruim privaat dek met 'n uitsig oor die buiteswembad en die woonstel het 'n vakansiegevoel, asook braaigeriewe en 'n gimnasium.

Die woonstel front na die see en is in 'n besige, weelderige buurt naby sandstrande soos Milton en Saunder's Rock waar gaste getypoele kan besoek en die kinders op die klimrame kan klouter. Die Seepunt Promenade is 'n gewilde staproete en daar is verskeie soesji-winkels, wegneemeetplekke en pizza-restaurante in die omtrek. Afrika-kunsvlyt, goeie koffie en lewendige musiekuitvoerings is ook in die omtrek te vind by die kleurvolle Mojo-markie.

Daar is verskeie oulike winkels, restaurante, koffiewinkels en strande in die omtrek en die verblyf is sentraal vanaf verskeie toeristebesienswaardighede en net 'n entjie se ry vanaf die Waterfront.

Slaapplek

’n Bespreking by Planet Africa 1 by CTHA sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Planet Africa 1 by CTHA
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kei Apple-weg, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Planet Africa 1 by CTHA het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 139
Vanaf R740
per nag (plek vir 4)
was R1 139
Vanaf R740
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kei Apple-weg, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQVqKiWHfHSdxPCeDBPNP27zV0HM8WNUgJ1TSmqJAum5blIGk9R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 139, nou Vanaf R740  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Kei Apple Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.921869319957 18.384425238762
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!