LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Planet Africa 1 by CTHA | LekkeSlaap
+18

Planet Africa 1 by CTHA

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Planet Africa 1 by CTHA
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
J C R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J C R
Besigheidsreis

Gemaklik, professioneel en goeie waarde vir geld.

Die matras van die hoofslaapkamerbed is baie sag en was nie lekker om op te slaap nie. Verder was alles baie lekker en gerieflik. Die diens van die personeel was professioneel en vriendelik. Sal weer daar gaan bly.

Ariana Catharina B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ariana Catharina B
Gesin met tieners

Baie sentraal.

Baie netjiese, skoon byplek. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n vakansie. Heerlik sentraal en gerieflik.

was R1 139
Vanaf R740
per nag (plek vir 4)
was R1 139
Vanaf R740
per nag (plek vir 4)
was R1 139
Vanaf R740
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kei Apple-weg, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQVqKiWHfHSdxPCeDBPNP27zV0HM8WNUgJ1TSmqJAum5blIGk9R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 139, nou Vanaf R740  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Kei Apple Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.921869319957 18.384425238762
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!