LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Planet Africa Unit 31 | LekkeSlaap
+12

Planet Africa Unit 31

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Planet Africa Unit 31
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Janis T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janis T

Worthwhile and tasteful accommodation.

Planet Africa is a value-for-money accommodation venue in the heart of Sea Point, within walking distance of Main Road, the beachfront and many bars and restaurants, shops and venues. We did not even want to go out as the accommodation was so perfect! Our geyser had an issue after the first night so our host, Roland, moved us into a luxury apartment nearby at no extra cost. This hospitable move was so gratifying and we so appreciated making the most of our stay in such comfort. A big shout-out to Roland and we sure recommend his venues to everyone!

Tim S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim S
Enkelreisiger

Stylvol, netjies, goed ingerig en sentraal geleë.

Stylvol, netjies, goed ingerig en sentraal geleë, tog is dit stil. Kort stappie na die see. Lieflike uitsig van Leeukop. Alles werk en als is van goeie gehalte. Dosyne restaurante en koffiewinkels binne stapafstand. Die eienaar was baie vriendelik, behulpsaam en inskiklik t.o.v. versoeke. Ek sal dit gewis weer gebruik

Kay-lin G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay-lin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek.

Sal aan enigiemand aanbeveel. Netjies en skoon, en die omgewing is wonderlik. Alles stapafstand ver. Roland was baie tegemoetkomend en verwelkomend. Sal beslis terugkom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great place.

I would recommend this place to anyone. The place was very clean and neat, the area was amazing. Everything was within walking distance. Roland was very accommodate and welcoming. We will definitely be coming back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R645
per nag (plek vir 2)
Vanaf R645
per nag (plek vir 2)
Vanaf R645
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kei Apple-weg 15, Planet Africa, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NDg5NzMyLTk1ZTUtNGI0Ny1hNTQzLTM2ZWJhYjBjOTkwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R645  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 15 Kei Apple Road Planet Africa 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.921864380552 18.384462430688
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!