LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Planet Africa Unit 32 | LekkeSlaap
+11

Planet Africa Unit 32

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 350 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Planet Africa Unit 32
Selfsorg
Huisreëls

Gaste moet asseblief hulle ID/bestuurslisensie/paspoort wys wanneer hulle inklok.
'n Verpligte skoonmaakfooi word by elke bespreking gevoeg. Dit moet met aankoms in kontant betaal word of by die totale uitstaande bedrag gevoeg word.
Verlies van sleutels/afstandsbeheerders sal gehef word teen 'n koste van R500 kontant.
'n R150 toeslag sal vir 'n derde volwassene in hierdie woonstel bygevoeg word.

Huisreëls:
Rook is verbode (R1000 boete).
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies.
Geen geraas word in die gemeenskaplike areas na 22:00 toegelaat nie.
Geen alkohol in swembad.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R645
per nag (plek vir 2)
Vanaf R645
per nag (plek vir 2)
Vanaf R645
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kei Apple-straat 15, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyMzNlMjBkLTc3OWEtNDZhZi1hNGQ0LTYzMmJhMmY2OTc2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R645  per nag (plek vir 2) 15 Kei Apple Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.921811680605 18.384429530164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!