LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Plantasieweg Villas | LekkeSlaap
+50

Plantasieweg Villas

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plantasiestraat 23, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Plantasieweg Villas skuil in Heatherlands, George, op die pragtige Tuinroete. Dit word omring deur bome en 'n lowerryke tuin en dit is heerlik stil hier aan die voet van die Outeniekwaberg.

Ons het 2 eenhede. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Altwee eenhede het privaat ingange en parkeerplek op die perseel.

George Lughawe is net 11 km van hier af en die middestad is 8 km vanaf Plantasie Villas. Dié stil woonbuurt is ook lekker naby stap- en bergfietsroetes. En George se wêreldbekende gholfbaan is net 800 m van hier af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Plantasieweg Villas
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Plantasiestraat 23, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plantasieweg Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plantasiestraat 23, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ma0xaPCXkFSoxnTvkxAkbSRGAlTH3aUK6tOfkXBeb0WP9woFi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 23 Plantation Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -33.947497600416 22.448287566795
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!