LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Plantasieweg Villas | LekkeSlaap
+50

Plantasieweg Villas

Plantasieweg Villa 1
Vanaf R500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het gerieflike slaapplek vir 2 gaste. Toegerus met 'n dubbelbed, en suite-badkamer met stort, wasbak, en toilet, koffie- en teemaakgeriewe, eie ingang, yskassie, mikrogolfoond en parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plantasieweg Villa 2
Vanaf R600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het gerieflike slaapplek vir 2 gaste. Toegerus met 'n dubbelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, en toilet. Verder het die kamer 'n mikrogolf, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n privaat ingang en parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Verhit- en eetgeriewe.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plantasiestraat 23, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ma0xaPCXkFSoxnTvkxAkbSRGAlTH3aUK6tOfkXBeb0WP9woFi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 23 Plantation Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -33.947497600416 22.448287566795
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!