LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Plantasieweg Villas | LekkeSlaap
+50

Plantasieweg Villas

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Plantasieweg Villas
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
John K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike eenheid, sentraal geleë in 'n pragtige omgewing.

Skoon, netjiese eenheid, stortgeriewe en kombuisie voldoende om ligte etes te maak. Gasvrou is vriendelik en byderhand om te help. Stil en pragtige omgewing loopafstand na berg en wandelpaaie. Sentraal en naby winkelsentrums. Moontlik om kort uitstappies na see en omliggende dorpe te doen. Fancourt is naby en 'n besoek aan die botaniese tuin en aarbeiplaas is die moeite werd.

Mark L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Ons verblyf saam was fantasties, rustig en ontspannend, wat ons vriendelike gashere Greg en Simenta verder verbeter het. Dankie!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely awesome!

Our stay together was nothing but fantastic, tranquil and relaxing, which was further enhanced by our extremely friendly hosts Greg and Simenta. Thank you!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nomahlubi M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomahlubi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was fine.

The owner of the place is not friendly at all.

Mark L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely awesome!

Our stay together was nothing but fantastic, tranquil and relaxing, which was further enhanced by our extremely friendly hosts Greg and Simenta. Thank You!

Plantasieweg Villas's terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle hier te huisves, Mark. Julle is wonderlike mense.

Groete aan jul ouers.

Plantasieweg Villas
Ansu L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansu L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Dit is 'n baie netjiese, waarde vir geld, goeie ligging en veilige plek. Dankie!

Daniel B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Beantwoord aan my doel as oorslaapplek wanneer George besoek word.

Willem B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

My verblyf was uiters bevredigend in 'n rustige omgewing met uiters skoon en moderne geriewe waar ek 'n goeie nagrus kon beleef.

Plantasieweg Villas het my (soos van te vore) vriendelik en professioneel ontvang. Ek was deur die eienaar na my eenheid vergesel waar ek ingelig is dat indien daar enigiets is waaraan ek 'n verdere behoefte het, hulle met graagte sal kyk hoe aan my behoeftes voldoen kan word. Ek moet die eerlikheid van die personeel uitlig: - Ons het ongeveer ses maande gelede van die Villas gebruik gemaak en met ons vertrek het my kollega se eggenoot 'n persoonlike kussing daar vergeet. Die kussing was daar gehou en aan my terug besorg met my laaste besoek sodat ek dit aan my kollega se eggenoot kan terugbesorg.

Plantasieweg Villas's terugvoer

Goeiedag Schalk en eggenoot

Dit was n groot plesier om u hier te ontvang.
Julle is baie vriendelik en pragtige mense.

Simenta

Plantasieweg Villas
Llewellyn E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie.

Baie lekker plek veilig en netjies.

Chrisna B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Ons was vriendelik verwelkom. Baie mooi tuin, kamer was mooi en skoon. Sal weer by Plantasieweg Villas bly.

Tim B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tim B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker bestemming en baie skoon kamer.

Ons het die verblyf baie geniet, verbeterings kan aangebring word. Ligskakelaar vir die badkamer en hoofslaapkamer moet geskei word. Die geweefde mat is 'n pyn, aangesien alles wat daarop val, uiteindelik vol vesels is. Groot swembad wat ons nie kon gebruik as dit op die Maandag heeltemal warm was nie. Benodig 'n fasiliteit om jou bord, koppie, ens. skoon te maak. Stel voor dat die wasgoed netjies gemaak word/skoongemaak word met by wasbak, ens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great location and very clean room.

We really enjoyed the stay there needs to be some improvements. Light switch for bathroom and main room needs to be separated. The woven mat is a pain as anything that lands on it ends up being full of fibres. Huge pool which we couldn't use when it was quite hot on the Monday. Need some facility to clean your plate, cup etc. Suggest the laundry be tidied/cleaned up with a sink etc.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Frans V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly by Plantasieweg Villas, rustige area, wooneenheid was baie skoon en netjies.

Simenta het ons baie vriendelik ontvang, haar wooneenhede is baie netjies en smaakvol. Ons was 10 dae daar en ons beddegoed is na 5 dae skoon oorgetrek. Ek het nie geweet dat ons nie daar kon kosmaak in die een eenheid nie en dan is daar nie braaigeriewe beskikbaar nie. Indien jy wil braai moet jy vra vir 'n braai. Dit is al negatiewe terugvoer. So die eenheid het nie 'n wasbak vir skottelgoed nie en ook nie 'n stofie nie.

Frank J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Frank J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie na wense nie.

Die plek is glad nie geskik vir 'n lang vakansie nie, meer vir oornag. Kan niks voorberei in die kombuis, want dit het geen geriewe nie. My kinders kon nie regtig ons besoek nie. Geen skoonmaakgeriewe en ons moes vir 6 dae op dieselfde beddegoed slaap. Sal dit nie graag aanbeveel vir lang vakansies nie. Jammer.

Willem B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie rustige omgewing. Kamers goed ingerig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Philip H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Philip H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis te basies vir die geld wat ons betaal het.

Dit was te basies vir die prys. Ontvangs was koud en afsydig. Ons was omtrent 'n uur daar en toe besluit om nie te oornag nie. Die plek is nie knus nie. Die TV is baie klein en die kanaal-opsies power. Die ingang na die kamer is nie goed nie. Kan dit nie aanbeveel nie.

Hulda V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hulda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf in stil, veilige omgewing na aan hospitale en hoofroetes.

As jy op soek is na sakpas, skoon en veilige verblyf met basiese geriewe, sal Plantasieweg Villas jou pas, maar as jy hou van 'n knus en mooi dekor met warm atmosfeer, soek liewer bietjie verder.

Jonathan M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n ervaring!

Ons was aangenaam verras deur die hoë standaard van die kamers, diens en ligging. Ons sal beslis aanbeveel en weer daar gaan bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What an experience!

We were pleasantly surprised by the high standard of the rooms, service and location. We would definitely recommend and stay there again!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gerhard F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, genotvolle aand.

Veilige parkering, rustige omgewing.

Chrisjan V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisjan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese oornaggeriewe en behulpsame bestuurder.

Die gastehuis is in 'n stil woonbuurt, wat op die oog af na 'n redelike gegoede en veilige area lyk. Karre parkeer veilig binne die perseel, en daar is 'n elektriese hek ingang. Daar is 'n groot grasperk voor die eenhede, wat lekker speelplek vir kinders bied. Daar is ook 'n tuin en swembad met veiligheidsnet op die perseel. Die kamer is basies ingerig, met skoon beddegoed en handdoeke, 'n bank en tafel, 'n yskas, 'n ketel, en tee en koffie. Die bestuurderes was vriendelik en baie behulpsaam, en het vinning vir ons 'n haardroër en 'n twee-punt prop gegee toe ons vra daarvoor. Voorstelle van my kant sou wees om 'n klein bietjie seep en sjampoe te voorsien, die badkamer- en kamerligte op aparte skakelaars te laat werk, en 'n ekstra gordyn voor die skuifdeurblinders te voorsien dat mens nie kan deursien tussen die twee blinders nie. Ook om die potplant wat buite voor die kamer hang te verwyder, want dit hang in die pad van die loopvlak. Bestuur was behulpsaam met ons versoek om vroeër in te klok, en laatnag/vroegoggend in en uit te gaan. Ek glo dat ons weer hierdie gastehuis sal oorweeg indien ons weer in George moet oorslaap.

Vynette B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vynette B
Enkelreisiger

Wow.

Vriendelikste gasvrou, baie netjiese plekkie, regtig veilig en sal definitief weer Plantasieweg Villas kies om te bly.

Roelof D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof D
Enkelreisiger

Netjies, bekostigbare, veilige verblyf.

Netjies, bekostigbare, veilige verblyf.

Janet V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V
Besigheidsreis

Very pleasant and comfortable accommodation.

Good quality for money and safe to stay.

Plantasieweg Villas's terugvoer

Baie dankie dit was n plesier om u hier te huisves.

Plantasieweg Villas
Thelina G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant stay away from home.

My husband and I enjoyed a brilliant and comfortable stay and will in future stay at Plantasieweg Villas again. We had a friendly welcome and made to feel at home as soon as we arrived!

Johannes G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis aanbeveel en weer daar bly.

Baie aangename gasvrou, lekker privaat en stil omliggende gebied, naby die stad en nie ver van die see af.

Plantasieweg Villas's terugvoer

Julle is wonderlike gaste. Dit was was 'n groot plesier om julle hier te kon huisves.

Plantasieweg Villas
Marcelle H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was stil en rustig, pragtige plek.

Pragtige area met groen gras en bome.

Bokkie S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bokkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, skoon, netjies en aangenaam.

Sien sterre.

Plantasieweg Villas's terugvoer

Dit was n groot plesier om u te huisves. Baie aangename mense.

Plantasieweg Villas
Wilma B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese private woonstel.

Die woonstel is in 'n pragtige area, naby geleë aan die sentrale dorpsgebied. Alles was netjies, kleurvol. Beddegoed is silwerskoon, tuin is ruim en pragtig. Eie private ingang en parkering is agter elektriese hek en baie veilig.

John K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer is voldoende toegerus en naby genoeg aan middedorp.

Skoon en netjiese kamer met die nodige meublement en breekware. Pragtige omgewing en veilig om te stap. Gasvrou is vriendelik en help graag. Is aan te beveel.

Plantasieweg Villas's terugvoer

U en u vrou is baie aangename mense. Ek is baie bly om u te kon ontmoet. Dit was 'n groot plesier om u te ontvang.

Plantasieweg Villas
Morne G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en heerlik.

Het heerlik gebly van die begin tot einde. Baie privaat en baie veilig in 'n rustige omgewing. 5 minute weg van alles.

Plantasieweg Villas's terugvoer

Dit was n groot plesier om hulle te huisves. Alles wat mooi is vir die nuwe jaar.

Plantasieweg Villas
Michelle D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek.

Die mense is so vriendelik, die kamer so skoon en rustig. As ek weer George toe kom, sal ek weer by Plantation Villas bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A wonderful place.

The people there are so kind, the room was so clean and peaceful, if I come to George again I would definitely stay at Plantation Villa again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Plantasieweg Villas's terugvoer

Dit was n groot plesier om hulle hier te hê. Alles wat mooi is vir die nuwe jaar en hoop om julle weer te sien.

Plantasieweg Villas
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plantasiestraat 23, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ma0xaPCXkFSoxnTvkxAkbSRGAlTH3aUK6tOfkXBeb0WP9woFi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 23 Plantation Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -33.947497600416 22.448287566795
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!