LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Plantation Beach House | LekkeSlaap
+32

Plantation Beach House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Northridge-weg 7, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Plantation Beach House is in die bekoorlike kusdorpie Southbroom aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Die dubbelverdiepinghuis bied selfsorgverblyf na aan die vernaamste swemstrand, winkels en die gholfklub.

Die huis is goed onderhou met gehalte-afwerkings en dit bied privaatheid en gemak aan gaste. Dit bestaan uit 4 slaapkamers, 5 badkamers, 'n kombuis en 2 oopplan-leefareas/vermaakareas en 'n swembaddek. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 3 kamers beskik elk oor 2 enkelbeddens. Die huis is ook toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër en TV vir ekstra gerief.

Southbroom bied lieflike strande, 'n gholfbaan, restaurante en kafees en selfs getypoele waar kleintjies heerlik kan rondplas. Gaste is ook welkom om nabygeleë besienswaardighede te besoek soos die Riverbend Krokodilplaas, die Mac Bananas Padstal en die Mpenjati Natuurreservaat.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

1.8 uit 5van 1 resensie vir Plantation Beach House
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Northridge-weg 7, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Northridge-weg 7, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhYjQyMjE3LTRkYWQtNDRhNC04NjkyLTg2M2IwOTJhN2VlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 900  per nag (plek vir 8) 1 5 1 2 7 Northridge Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -30.91264864221 30.32689507791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!