Zimbali Akkommodasie by Plantations - 3 Bedroom Duplex | LekkeSlaap
+19
+19

Plantations - 3 Bedroom Duplex

Selfsorg
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Tinderwood Loop, Zimbali Kuslandgoed, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Plantations - 3 Bedroom Duplex bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerdupleks op die Zimbali Kuslandgoed 5 km vanaf Ballito. Die dupleks is nie ver van Zimbali se suidelike ingangshek af nie.

Die dupleks het lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers waarvan 2 en suite-badkamers het. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bad- en stortgeriewe. Die leefarea lei na 'n kuierarea en die kombuis is oopplan. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die dupleks het ook WiFi, 'n privaat tuin, gasbraaigeriewe en 'n gholfkarretjie met sitplek vir 4.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en Corkwood-rylaan met direkte toegang tot die strand is net op in die pad. Die Zimbali Gholflandgoed is 'n sekuriteitslandgoed teen die see met 2 kampioenskapgholfbane met 18 putjies, eetplekke, ontspanningsgeriewe, buitelugareas, gimnasiums, kindervriendelike swembaddens en speelareas. King Shaka Internasionale Lughawe is 15,5 km weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Plantations - 3 Bedroom Duplex sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Tinderwood Loop, Zimbali Kuslandgoed, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Tinderwood Loop, Zimbali Kuslandgoed, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA338d1f614142456b3a1acd27a9a118ece888cfd555f36abc5781d72fad27db752d57379b5a9021345515c6ebda789ce45565?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 700  per nag (plek vir 6) Tinderwood Loop Zimbali Coastal Estate 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.563405006742 31.185663411045
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za