Platberg Gastehuis
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Seekoegat-weg, Platberg-plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R19 500 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Platberg Gastehuis is ’n lieflike selfsorghuis vir 8 gaste op ’n plaas ongeveer 5 km vanaf Prins Albert.
Dié ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis, eetarea en binnebraai-area, sowel as ’n leefarea met ’n kaggel. Daar is ’n dubbelbed in 2 van die slaapkamers en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van die 2 badkamers, wat elk ’n stort en bad het.
Die kombuis is met ’n oond, stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word.
Die leefarea het ’n TV met Netflix, sowel as ’n kaggel en lei na ’n stoep met ’n ingeboude braai. Die stoep bied ’n uitsig oor die grasperk waar wild soos sebra's en springbokke kom wei.
Gaste kan in die swembad afkoel, of deelneem aan verskeie doendinge soos bergklim, fietsry of staproetes doen.
Slaapplek
’n Bespreking by Platberg Gastehuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Langs Seekoegat-weg, Platberg-plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Seekoegat-weg, Platberg-plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom