Harrismith Akkommodasie by Platberg View | LekkeSlaap
+8
+8

Platberg View

Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 46, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Platberg View is op die eienaar se perseel in Harrismith, Vrystaat. Die dorp die as poort na die Drakensberge waar gaste dikwels stop om hul motors vol te maak.

Dié eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 en het ’n privaat ingang en parkeerarea. Die kamer het ’n koningingrootte-bed en die badkamer het ’n stort. Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ’n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv.

Harrismith bied doendinge soos voetslaan, watersport by die Sterkfonteindam, bergfietsry, pieknieks in die botaniese tuine en gholf.

Slaapplek

’n Bespreking by Platberg View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Piet Retiefstraat 46, Harrismith, 9880, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 46, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7aoz2L4OlwhpdruhW6OIkamuiykLiBCv2ZLGhYSo0CgDmo2diC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 46 Piet Retief Street Harrismith 9880 Vrystaat 086 999 0018 17:00-21:00 10:00 -28.26841 29.1298414
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za