LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Platbos Log Cabins | LekkeSlaap
+41

Platbos Log Cabins

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slanghoekweg, 12 km buite Rawsonville, Breederiviervallei, 6845, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Platbos Log Cabins is afgeleë, privaat selfsorghouthuise op 'n prentjiemooi plaas in 'n vallei wat grootliks ongerep is en aan die hange van die Slanghoekberge in die Wes-Kaap skuil.

Verblyf word gebied in 3 privaat houthuisies met 'n uitsig oor 'n groot dam. Elke houthuisie het 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed, 'n solderkamer met 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is ook 'n klein kaggel in elke leefarea. Die kombuise is goed toegerus met 'n gasstoof, oond en 'n yskas-vrieskas. Die eenhede het nie elektrisiteit nie, maar gas, sonkrag en batterye word voorsien. 'n Houtskool-ketelbraai en buitemeubels is op elke eenheid se stoep beskikbaar.

Daar is lekker aktiwiteite naby Platbos Log Cabins, insluitend kunsvlieghengel, voëlkyk, stap na die waterval of stap op die fynbosroete, swem in die dam, putt-putt by die Slanghoek-oord en bergfietsry.

Weens die afgeleë ligging van die eenhede sal gaste voertuie met 'n hoë grondvryhoogte benodig om die houthuisies te bereik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir Platbos Log Cabins
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Slanghoekweg, 12 km buite Rawsonville, Breederiviervallei, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Platbos Log Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slanghoekweg, 12 km buite Rawsonville, Breederiviervallei, 6845, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cb06cb70c2b30c6bb33ff86ce59ac05cbb02aa3e3fb762ce49443e54a883340dff28ee40790cec2e78ed7370d4c68b5bfbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550  per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Slanghoek Road 12 km from Rawsonville 6845 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.638198616915 19.19398835582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!