LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Platform 162 | LekkeSlaap
+5

Platform 162

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Platform 162
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Chrisna B - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Stefan was baie vriendelik en gasvry. Ons het regtig lekker gebly. Dankie.

Karien P - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, veilig en netjies.

Baie netjies en gerieflik vir oornagverblyf.

Adrian D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian D
Gesin met klein kinders

Paar woorde is te veel daar is net een woord en dit is "lekker".

Dis my huis weg van die huis. Ek kom weer.

Daniëlle K - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniëlle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en wonderlik.

Ons het dit baie geniet. Presies wat nodig was en dankbaar vir die ongelooflike diensbaarheid en menslikheid.

Nico G - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G
Saam met vriende

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly in ons veilige huisie.

Jenay W - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenay W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous location, would highly recommend it.

See stars.

Charne A - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and private space.

This place is perfect for good night rest. Private, neat and no noise.

Erika S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Sit net lugversorging of ’n waaier in.

Platform 162 se terugvoer

Hi Ella, baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal definitief jou voorstel implimenteer. Groete

Platform 162
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 162, Proteahoogte, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0360bd714867c66b9cd7528de15042f12a2d28c27a176e9c840f34bbd4c34531e18acadd44d6cbbf9f46f65c2318d53b2fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 162 Stasie Street Protea Hoogte 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.8952571 18.7015127
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem