LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Platinum Airport Lodge | LekkeSlaap
+11

Platinum Airport Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Navachelaan 18, Cynthia Vale, Pretoria, 0110, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Platinum Airport Lodge bied gerieflike B&B -verblyf in Pretoria se voorstad, Wonderboom. Die lodge is 2,7 km vanaf Wonderboom Lughawe.

Die verblyf word in 16 dubbel en suite-slaapkamers gebied wat elk individueel versier is. Die kamers het elk ’n privaat ingang, lugversorging, ’n yskassie et voorraad, ’n kluis, ’n TV met M-Net en tee- en koffiemaakgeriewe. Die badkamers het elk ingeboude haardroërs en ’n stort-oor-bad. Van die kamers het ’n privaat stoep waar gaste lekker kan braai.

Die lodge het ’n eetarea waar gaste 'n heerlike buffet-ontbyt kan geniet. Die gaste-sitarea het ’n kaggel en ’n privaat kroeg. Die lodge het ook ’n lieflike tuin met ’n fontein waar daar gereeld voëltjies kom bad.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Navachelaan 18, Cynthia Vale, Pretoria, 0110, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Navachelaan 18, Cynthia Vale, Pretoria, 0110, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c278a06218b94185015986c5479ecb62600fc865586fce507d0124bb4f7ac94261fe8685f2d6479740ad69e2673c01cbe32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 18 Navache Avenue Cynthia Vale 0110 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.649447683681 28.21991533041
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!