Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platinum Airport Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 45 resensies vir Platinum Airport Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Vaneshrie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaneshrie P
Gesin met tieners

Our stay at the Platinum Airport Lodge was comfortable and enjoyable. It was neat and clean.

Our stay was very pleasant. The host welcomed us and was extremely helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannele P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannele P
Saam met vriende

Ontspanne. Gasvry. Behulpsaam en pragtige kamers met yskoue aircons!

Ons het heerlik gebly! So tuis gevoel en kamers is skoon, netjies en beddegoed uit die boeke. Ons selfsorgkamer was toegerus met alles! En natuurlik die heerlike (duur) koffie in die kamers was 'n wenner! Ontbyt keurig voorgesit en die kroegarea is 'n heerlike ontspannings- en kuiervertrek! Eienaars van die lodge so behulpsaam en alles wat ons versoek het was daar en reg toe ons arriveer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzel V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were treated like royalty.

We didn't book for dinner but asked if we could have dinner. We were the only guests requesting dinner, and the hosts specially made us dinner. It was the best steak ever, homemade with love.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elri G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer is goed toegerus en die eienaars baie gasvry. Sal vir seker weer daar kom.

Het baie lekker gebly en die kamers is netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, clean, easily accessible.

The manager was very helpful and organised, sending me pertinent information on the day of the booking. The room was very clean and exceeded my expectations in terms of comfort and style.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audrie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrie M
Saam met vriende

Sal met liefde weer gaan kuier. Julle is tops.

Het gevoel ek is tussen my eie familie. Julle was die beste gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica B
Saam met vriende

Very comfortable.

It was quiet, convenient for us and our plans, and the people were all friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Humphrey V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Humphrey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek, waarde vir geld. Sal definitief weer hierna toe wil kom.

Stil en eenkant, dog 'n paar ligte vliegtuie maak dit interessant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia J

Vriendelike gasvryheid terwyl die ekstra myl vir elke gas geloop word!

Met 'n munisipale kragtoevoerprobleem wat 3 dae geduur het a.g.v. sterk wind en later a.g.v. geen onderhoud weens 'n staking, het die eienaars en personeel van Platinum Airport Lodge hulle gaste op die hande gedra en geen moeite ontsien om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak nie. Hulle was heeltyd vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neville J
Besigheidsreis

Home away from home.

Beautiful, farmy, spacious atmosphere. Beautiful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zane V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and helpful. Will definitely stay there again.

The rooms are spacious. Everything you need to make it more comfortable is included. Bathroom is very clean and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Zane, thank you for taking the time to send us your feedback. It means the world to us on letting us know how pleasant your stay was. Congratulations, and best of luck on moving to a new country. May you be greeted by a wonderful experience, and we hope your new life there will shine bright.

Platinum Airport Lodge
Niel S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Niel S
Gesin met tieners

Perfekte ligging. Waarde vir geld.

Heerlik gebly. Woonstel/beddegoed skoon en netjies. Belinda vriendelik en behulpsaam gewees. Rustige omgewing. Sal weer daar oorslaap. Die ingang by hek en voertuig parkering was nie belig nie. Laat mens effens onveilig voel as jy laatnag inkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Baie dankie Suenette, vir jou tyd om terugvoering aan ons te gee. Dit maak altyd ons harte bly en warm om mense soos jul te kan akkommodeer,
Dankie dat jy die probleem vir ons genoem het, ons sal definitief daarna kyk.
Ons sien uit om jul weer te huisves.
Vriendelike Groete

Platinum Airport Lodge
Elise T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige stil plekkie.

Alhoewel die plekkie teen 'n klein lugveld is het die klein vliegtuigies nie gepla nie. Pragtige eetsaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.

Platinum Airport Lodge
Veronica T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica T
Gesin met tieners

Lekker plekkie.

Skoon en netjies, eienaar was baie behulpsaam, baie dankie. Ons het net een aand gebly, maar sal hul beslis onthou in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Dit laat `n mens se hart warm klop om te weet dat jy iemand se dag gemaak het. Dit is altyd lekker om nuwe gaste by ons te verwelkom. Dankie vir julle vriendelikheid en welkom by ons familie. Ons sien uit daarna om jul weer te huisves.
Groete

Platinum Airport Lodge
Christine P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het baie lekker gekuier met 'n vrede olle omgewing en rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Baie dankie Christine vir jou terugvoering. Dit is altyd lekker om vriendelike en tevrede gaste te hê.

Platinum Airport Lodge
Hannes O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes O
Gesin met klein kinders

Uitstekend, sal weer daar gaan bly!

Verwelkoming was baie vriendelik al het ons die middag van Goeie Vrydag daar aangekom. Kamer was goed ingerig en baie gemaklik. Sal enige tyd weer daar gaan oorslaap en ek sal Platinum Airport Lodge aan enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou fantastiese terugvoer, Hannes. Ons waardeer jou moeite om dit met ons te deel. Dit was inderdaad 'n plesier om julle by ons te kon huisves, en ons sien uit na julle volgende kuier.

Groete,
Belinda

Platinum Airport Lodge
Ivanna B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ivanna B
Saam met vriende

Good value for money and a very comfortable stay!

Hosts are super friendly and helpful! Big brownie points for letting me take a doggy bag of their homemade biscuits!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to share your experience with us.

Platinum Airport Lodge
Rika B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig en baie netjies.

Vriendelike diens en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Rika, dankie vir jou vriendelike terugvoering.
Dit was aangenaam om julle te ontmoet en te verwelkom. Kom gerus weer, jul is altyd welkom.
Groete, Belinda

Platinum Airport Lodge
Michael M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael M
Gesin met klein kinders

Nice and quiet.

Nice and quiet, close to most places in Wonderboom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to share your experience with us

Platinum Airport Lodge
Ansie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie lekker rustige plek. Nie binne-in die dorp nie, so daar is nie verkeer nie. Almal is baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal verseker dit aanbeveel as jy daardeur reis. Maak gerus gebruik van hulle ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Ansie, dankie vir jou vriendelike terugvoering.
Dit was aangenaam om julle te ontmoet en te verwelkom. Kom gerus weer, jul is altyd welkom.
Groete, Belinda

Platinum Airport Lodge
Johan V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld en netjies.

Hul doen moeite en ek sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Johan, dankie vir jou vriendelike terugvoering.
Dit was aangenaam om julle te ontmoet en te verwelkom. Kom gerus weer, jul is altyd welkom.
Groete, Belinda

Platinum Airport Lodge
Vicky W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net oorgebly vir 'n troue, maar was vrienlik onthaal en almal baie behulpsaam.

Ons was baie gelukkig met die diens. Almal was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Vicky, dankie vir jou vriendelike terugvoering.
Dit was aangenaam om julle te ontmoet en te verwelkom. Kom gerus weer, jul is altyd welkom.
Groete, Belinda

Platinum Airport Lodge
Matshediso S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matshediso S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly staff and easy access.

Belinda and her husband welcomed us very warmly and were very friendly. They even went an extra mile by providing healthy snacks in our room and we were also welcomed to use their swimming facility and their charcoal/wood.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

“This review made our day!”

Thank you so much for taking the time to review us. “We are so grateful for your kind words.”

Platinum Airport Lodge
Michael L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens was meer as great gewees.

Was baie behulpsaam, vriendelik en ordentelike plek. Mense is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Hi Michael, baie dankie vir julle mooi resensie. Ons waardeer dit regtig baie. Dit maak ons harte so bly as gaste hulle verblyf geniet. Dankie ook vir die 5-sterre. Mooi bly.

Platinum Airport Lodge
Rochelle V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sufficient for a quick overnight.

Room was ready early on, had no trouble with our room, sufficient for an overnight stay for the price class.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to write us such a lovely review. When our guests have an enjoyable experience, we are satisfied. We would love to welcome you again.

Platinum Airport Lodge
Andries W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries W
Saam met vriende

Netjiese opset, vriendelike bestuur en baie lekker kos.

Fantastiese bestuurspan en sal definitief van hul dienste gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Andries, dankie vir jou vriendelike terugvoering.
Dit was aangenaam om julle te ontmoet en te verwelkom. Kom gerus weer, jul is altyd welkom.
Groete, Belinda

Platinum Airport Lodge
Maryka M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die eienaars is baie vriendelik en besonders gasvry. Ons het verskriklik lekker gekuier en gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Hi Maryka, baie dankie vir julle mooi resensie. Ons waardeer dit regtig baie. Dit maak ons harte so bly as gaste hulle verblyf geniet. Dankie ook vir die 5-sterre. Mooi bly.

Platinum Airport Lodge
Gerda V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Watter aangename verrassing. Eerstens was Belinda tegemoetkomend om ons vroeër te laat inteken. Net omdat my man nie die rugby wou misloop nie, wat hy toe ook in die kroeg saam met 'n paar ander gaste gekyk het. Almal het ons werklik dadelik tuis laat voel. Die plek is netjies, skoon en baie goed toegerus en daar is niks te kort. As ek ooit weer nodig het om in Pretoria oor te bly sal ek definitief terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die besonderse mooi resensie van julle af Gerda. Dit word opreg waardeur en dit was heerlik om julle tuiste te kon wees vir 'n rukkie.

Platinum Airport Lodge
Caitlin S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin S
Enkelreisiger

Peaceful and comfortable.

The property is located in a peaceful area surrounded by greenery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Thank you for staying with us and taking the time to review your recent stay. Till next time.

Platinum Airport Lodge
Anthony B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B
Besigheidsreis

Very pleasant and hosts were very hospitable.

Very pleasant stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Thank you for staying with us and taking the time to review your recent stay. Till next time!

Platinum Airport Lodge
Rika B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika B

Gerieflik en baie vriendelike diens.

Was vriendelik ontvang en het ons baie tuis laat voel en het ons bedrag aangepas om ons te akkomodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Rika, dankie vir jou vriendelike terugvoering.
Dit was aangenaam om julle te ontmoet en te verwelkom. Kom gerus weer, jul is altyd welkom.
Groete, Belinda

Platinum Airport Lodge
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amarna D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amarna D
Enkelreisiger

Spotless accommodation and super awesome owners.

I really enjoyed my stay at the Platinum Airport Lodge. It was spotless and the new owners that just took over are in the process of renovating the entire lodge. It is truly value for money and in the perfect location. I highly recommend the Platinum Airport Lodge.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Hi Amarna,
Wow, we were blown away by your positive words, we really appreciate the time you took to write such a beautiful review!
We’re very grateful for customers like you, Looking forward to seeing you again soon!
Thanks again!

Platinum Airport Lodge
Riegardt E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riegardt E
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ligging van die lodge is baie geskik. Voel werklik of mens ver uit die stad is, maar baie naby aan alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Baie dankie Riegardt vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit is lekker as ons hoor dat ons gaste hulle verblyf hier geniet het.

Platinum Airport Lodge
Amarna D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amarna D
Saam met vriende

Vriendelik, skoon, netjies en kos is heerlik.

Was vriendelik verwelkom, kamers is skoon en netjies. Personeel is baie hulpvaardig. Ontbyt was heerlik en smaaklik voorgesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie! Julle is altyd welkom. Lekker om sulke vriendelike mense te ontvang. Bly veilig en gesond.

Platinum Airport Lodge
Derek M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike kliëntesorg.

Net 1 woord "Ongelooflik".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Hello Derek,

Baie dankie vir jou resensie en dat jy die tyd geneem het om een te los.

Die mooi woord maak ons harte warm.

Groete
Belinda

Platinum Airport Lodge
Debbie D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dankie vir die vriendelike en hartlike ontvangs. Toe ons arriveer was 'n kragonderbreking in die area maar daar was spesiaal 'n kragopwekker vir ons gewees om te verseker ons kan doen wat ons moes doen vir ons funksie. Baie dankie daarvoor - die kamer was skoon, netjies en baie gerieflik. Ons sal beslis weer van julle diens gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Hello Debbie,

Wat ń mooi warm hartklop resensie, dit is sulke resensies wat ons daardie ekstra tree soveel vinniger kan laat hardloop.
Dit was ń vooreg om jul hier te hê. Dankie vir die terugvoer ons waardeer jul resensie en dat jul moeite gedoen het om een te los,ons hoop om jul gou weer hier te ontvang.

Groete
Belinda

Platinum Airport Lodge
Christé D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Christé D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Old accommodation.

The rooms are outdated. The ceiling is full of watermarks. Towels are small and old. Shower door could not close. Will not recommend the venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

We're grateful for feedback, even negative feedback that is fair.

All units are thoroughly prepared before the arrival of new guests. Our accommodation is evaluated and the spotlight is placed on a number of areas, one of which is clean facilities and neatness. We regularly receive positive feedback from guests about our clean and comfortable accommodation.

It is important to us to address any problem or concern immediately if a guest contacts us. We would like the opportunity to hear the issue first and discuss it directly.

The comfort and positive experience of our guests is important to us. Even more so, it is important for us that families experience positive family and family time with us so that they can cherish good memories together. It is therefore a great pity for us that this family had a negative experience with us.

Platinum Airport Lodge
John G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

My verwagtinge is oortref. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Hallo John,
Ons waardeer die mooi woorde en 5-ster resensie.
Ons is dankbaar dat julle dit geniet het.
Ons het die beste gaste.
Kom gerus weer.
Groete, Belinda

Platinum Airport Lodge
Kris L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek. Sal verseker weer van hulle gebruikmaak.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie.

Platinum Airport Lodge
Elsie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V
Enkelreisiger

Lekkerste oorbly ooit. Belinda is die oulikste, mees omgee mens wat ek ooit ontmoet het. Dis nie net 'n gastehuis nie, dis 'n tuiste waar mens welkom voel en behoort. Ek sal in die toekoms nêrens anders weer wil tuisgaan as hier nie.

Lekkerste oorbly ooit. Belinda is die oulikste mees omgee mens wat ek ooit ontmoet het. Dis nie net n gastehuis nie, dis n tuiste waar mens welkom voel en behoort. Ek sal in die toekoms nêrens anders weer wil tuisgaan as hier nie. Eenhede is goed toe gerus, lekker groot, mens het niks meer nodig nie. Pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Ek is so bevoorreg om vreemdelinge te he wat ongelooflik baie vir my beteken ! Dankie dankie dankie vir hierdie!

Platinum Airport Lodge
Thinus R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thinus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld, aanvaarbaar.

Plek nog nie waar wil/moet wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Baie, baie dankie vir julle mooi resensie.

Platinum Airport Lodge
Ryan O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek en baie lekker mense!

Dit was 'n baie lekker ervaring en die mense is baie vriendelik en baie goeie gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie.

Platinum Airport Lodge
Christa J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en heerlik!

Skoon kamers, uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platinum Airport Lodge se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n uitstekende resensie te stuur. Ons waardeer u terugvoering.
Groete,
Platinum Airport Lodge

Platinum Airport Lodge
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 362 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Navachelaan 18, Cynthia Vale, Pretoria, 0110, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cabdcdd75cde978e6157b51628a171476e40f512e51ab79ddf101b8442e29080f80c12e3d024e7983c423fd41ec7cfccb5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 18 Navache Avenue Cynthia Vale 0110 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.649447683681 28.21991533041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem