Deneysville Akkommodasie by Platinum Moon Cottage | LekkeSlaap
+14
+14

Platinum Moon Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R2 400 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aqua-straat 8 , Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Platinum Moon Cottage is 'n selfsorgkothuis in Deneysville. Dis vernoem na die maan wat oor die water opkom en van die eiendom af sigbaar is.

Dié kothuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 dubbelkamers, 2 badkamers, 'n buitestort, buitetoilet, kombuis, sitarea en 'n eetarea. Ekstra beddens is beskikbaar mits gereël.

Die kombuis is goed toegerus en die eetarea het 'n etenstafel vir 8. Die sitarea het 'n plafonwaaier en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie dekodeerder saambring. Daar is 'n onderdakpatio met 'n piekniekbankie en braaigeriewe, asook 'n groot tuin met parkeerplek vir 'n boot en voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Platinum Moon Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

2 uit 5van 1 resensie vir Platinum Moon Cottage
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Aqua-straat 8 , Deneysville, 1932, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aqua-straat 8 , Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASVAE4d7UdJfcb1pglKRQHMWP5dtUrMVNMpaBYN1D5MkeAmew2l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (vir 8 persone) 1 5 1 2 8 Aqua Street Deneysville 1932 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.89154 28.09846
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za