Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platrand Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Kerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 13 resensies vir Platrand Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Gys B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker geslaap in 'n rustige atmosfeer en sal beslis weer hier tuisgaan.

Baie mooi plaas met 'n pragtige uitsig. Ons kamer was egter nie gereed met die aankoms om 14h15 nie, en 'n ander kamer is aan ons toegeken. Die geboue is redelik oud en kort opknapwerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike, pragtige plek. Naby baie besienswaardighede.

Die ingang by die hoofpad en die paadjie na die lodge berei jou nie voor vir die ongelooflike plek nie. Dekor is uitstekend beplan. Dit voel asof jy in die lewe van die Victoriaanse instap. Kos is uit die boonste rakke. Jy voel uiters welkom en ontspanne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonette L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jonette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige oorslaapplek.

Platrand is 'n oulike plek, maar meer sorg behoort aan detail gegee te word. Ons bespreking was verkeerd opgeskryf vir een aand i.p.v. die twee wat ons bespreek het. Daar was net een gesighanddoek i.p.v. twee in ons kamer, net een sakkie koffie en een sakkie tee i.p.v. een vir elke persoon. Ons het ook eers vir die tweede aand 'n koekie seep ontvang. Dit blyk asof hierdie klein detail nie opgevolg word nie, maar dit laat 'n mens afgeskeep voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker.

Was net vinnig, maar lekker, geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes H
Gesin met tieners

Aangename ervaring.

Perfek vir 'n oornagstop, maar sal nie meer as een aand daar vertoef nie. Kombuis was 'n teleurstelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan S
Gesin met klein kinders

Redelik teleurgesteld.

Met ons aankoms was ons baie vriendelik ontvang. Daar was egter heelwat probleme, grotendeels oor fyner details nie aandag geniet nie. Die badkamerdeur kan nie behoorlik toemaak nie, baie ongemaklik vir 'n gesin. Ons was drie, maar geriewe soos koffiebekers was slegs vir twee. Kitskoffie slegs een sakkie. Water word met gas verhit. Dit werk nie fantasties saam met 'n laevloei-waterbesparingstortkop nie. Jy het twee verstellings, verbrand-warm of yskoud. Niks tussenin nie. Teen daardie stadium vervies jy jouself maklik. Middel van die nag wakker geword en die plek het soos riool geruik. Verdere ondersoek en die toilet het in die badkamer gelek. Wat 'n gemors. Ek is oortuig die dame wat ons bedien het verstaan nie 'n woord Engels nie. 20+ minute gewag vir ons drankies omdat die kelnerin moes help in die kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platrand Lodge se terugvoer

Good morning Johan
Thank you for bringing this to our attention.
We always value feedback as it gives us the opportunity to improve our services.
I would like to apologize to you and your family and assure you this is not the standard we operate.
Upon inspection, it was noted that the "mixer" on your tap in the bathroom had snapped off due to wear and tear this is why the water was either super-hot or cold, our geysers are not gas geysers but Solar geysers, this has been rectified.
The toilet's leak has been rectified as well as the door.
The shortage of coffee and cups has also been taken up with the head of housekeeping as it should have been set for three people we apologize from our side for this and can assure you it will never happen again.
Again I sincerely thank you for bringing this to our attention and we hope to see you again
Regards
Kerry

Platrand Lodge
Adriaan G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan G
Enkelreisiger

Beste in 'n lang tyd.

Ek reis baie vir besigheid en bespreek alle kollegas se verblyf. Platrand is waarlik van die bestes ooit. Baie baie, lekker gekuier, diens baie vriendelik. Sal beslis sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leani V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Leani V
Gesin met klein kinders

Ons verblyf by Platrand was van die begin af 'n gemors. Van 'n verlore bespreking tot vuil skottelgoed in die kaste.

Platrand lodge was ons verblyf opsie vir 'n troue. Ons het ons bespreking gemaak 3 maande voor die troue. Net om 4 weke voor die troue daarvan verwittig te word, dat ons nie ons verblyf keuse kon kry nie, want Platrand het nie ons bespreking gemaak nie, alhoewel ons ons deposito betaal het. Na 'n hewige argument met ontvangs het bestuur eers besluit om ons te probeer help. Bestuur het eers met 'n baie swak voorstel voorendag gekom, ons het duidelik aangedui ons het 3 baie klein kinders en hulle het slegs 2 eenhede geskik vir familie's, dis juis hoekom ons die groot eenheid bespreek het, toe wil hulle ons in aparte kamers sit. Ons het uiteindelik met groot moeite die kleiner familie eenheid gekry met 1 deluxe kamer. Bestuur was wel tegemoedkomend met die kostes van die verblyf. Met die opdaag vir ons naweek was ontvangs redelik vriendelik. Saterdagoggend toe ontdek ons 'n vuil pot en pan in die kas, soos in wie okal eiers gemaak het, helfte van die eiers was nog in die pan. Daar is nie baie opsies vir potte en panne nie, gaan ons na ontvangs en sukkel ons dood om iemand by ontvangs te kry. Uiteindelik iemand by ontvangs gekry en het darem vinnig 'n skoon pot en pan gekry. Die middag toe ontdek ons 'n vrot gemufde kapplank in die kas, leë jelly tots papier en pringle houer onder die beddens (ons eet nie een van die vooraf genoemdes nie). Ons het selfs iemand anders se verlore oorbel onder die bed gekry. Duidelik is die eenheid nie behoorlik skoongemaak voor ons aankoms nie. Al dui 'n mens aan jy wil nie gepla word nie, het personeel sommer net in die kamer ingekom en ingegaan wanneer ons nie daar was nie. Selfs die yskas is afgesit. Twee van die stoele op die stoep is gehawend en kon 'n mens vir veiligheidsredes nie op sit nie. Hulle het wel 'n generator beskikbaar vir loadshedding en 'n lieflike uitsig van die stoep af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platrand Lodge se terugvoer

Good morning Leani,
Thank you for your valuable feedback, I apologise on behalf of Platrand Lodge and ensure you this is not at all how we handle our clients, I will be following up with the departments in question and get this matter resolved.
Once again thank you for bringing this to our attention.

I would however like to state that your booking for the "cottage" never appeared in our calendar at all, this is why the bride called as she had heard that you had booked the cottage and she needed to confirm as according to the groomsman had booked it.
Somewhere something did go wrong I really do apologise from Platrand lodge.

Once again thank you for your support and we really hope to see you again soon and show you just how much we value our clients.

Kindest regards,
Kerry

Platrand Lodge
Fanie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was 'n baie lekker kuier. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda B
Enkelreisiger

Professioneel en rustig.

Vreeslik lekker geslaap. Baie professioneel en behulpsaam. Sal enige tyd weer by julle bly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platrand Lodge se terugvoer

Thank you so much for our review. we look forward to hosting you again soon

Platrand Lodge
Isabel J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs oornag.

Geen klagtes en alles was in orde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platrand Lodge se terugvoer

Thank you for your review.
We appreciate all feedback received we look forward to seeing you again

Platrand Lodge
Susan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker

Die Lodge is pragtig. Die kos is nie die beste nie, hulle het 'n groot advertensie van 'n spesiale ete gehad maar kon dit nie bestel want dit was uitverkoop. Ek het gevra dat hulle die advertensie verwyder. Die lugreëling in die kamer het nie gewerk nie daar was nie koffie in die kamer nie die bedlampie het nie gewerk nie my man moes dit self herstel. Verder was dit baie lekker

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platrand Lodge se terugvoer

Thank you Susan,
We really appreciate feedback. We will look into this matter and provide feedback soonest
Thank you for your support and we look forward to hosting you again in the future.
Regards,
Kerry

Platrand Lodge
Dawn W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Dawn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike, historiese plekkie.

Die diens was baie goed, die kamers baie mooi skoon alhoewel mens kan sien dat dit 'n ouer plek is. Ons sou aanbeveel, 'n bietjie van 'n opgradering in terme van beddegoed, gordyne en matras sal goed wees. Die 4 ster gradering is ietwat misleidend as mens die plek met ander vergelyk, nietemin is dit baie mooi, en interessant met al die oudhede, die uitsig is ongelooflik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platrand Lodge se terugvoer

Thank you so much for the review we will definitely look into the concerns and get them rectified.
Hope to see you again soon
Regards
Kerry

Platrand Lodge
Vanaf
R1 221
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 221
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 221
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 100 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouries Kraal Plaas, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47c683dae1e62d5b99484b80a82ea451adf38d8f0f26e25d8cff74dafa1bb17223ff19324a9e12a7f0485002abd3ecf4807b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 221 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 Fouries Kraal Farm Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.592827 29.765369
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem