LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Playa Del Mar | LekkeSlaap
+12

Playa Del Mar

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collison-straat 34, Playa Del Mar Eenheid 1, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Playa Del Mar is in Manaba en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep. Dis naby verskeie winkels, restaurante, 200 m vanaf die Blouvlagstrand, en doendinge en trekpleisters.

Dié ruim woonstel beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, lugversorging en 'n TV met DStv. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike banke, 'n TV met DStv, en 'n DVD-speler. Dié area lei na 'n stoep met 'n gasbraai en 'n see-uitsig.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis en ekstra parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n afstandbeheerde hek.

Die woonstel is 3 km van Margate en 37 km van die Wildekus Casino af. Dis ook 500 m vanaf 'n winkelsentrum.

Slaapplek

’n Bespreking by Playa Del Mar sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Playa Del Mar
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Collison-straat 34, Playa Del Mar Eenheid 1, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Playa Del Mar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
per nag (plek vir 5)
Vanaf R980
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collison-straat 34, Playa Del Mar Eenheid 1, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c522bca4cb20f1fc4f6fcbe6331a2827a04054a7d3934326211b2439850da01ee9fbdd62da34e72be59f4f9d4bcc11d448c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 34 Collison Street Playa Del Mar Unit 1, Manaba 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.853926205792 30.381448985928
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!