Pleasant Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pleasant Accommodation bied selfsorgverblyf in die lowerryke voorstad Mount Pleasant in Port Elizabeth. Die huis is 'n kort entjie se ry vanaf winkelsentrums en die strand af.

Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede wat elkeen oor 1 slaapkamer beskik. Die eerste eenheid is op die boonste verdieping en dit is ideaal vir 2 volwassenes met 2 kinders of vir 3 volwassenes. Die tweede eenheid is op die grondvloer geleë en bied slaapplek aan 2 gaste.

Albei eenhede het kombuisies met 'n yskassie, stoof, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei. Elke eenheid het ook braaigeriewe, 'n TV, DStv en veilige parkeerplek,

Besienswaardighede in die omgewing sluit Walmer Buiteklub, Bayworld Museum-kompleks, Boardwalk Casino, Kagga Kamma-wildpark en die Haerlem Wreck in Algoabaai in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pleasant Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za