Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pleasant Stay Nr 3

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 23

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Pleasant Stay Nr 3
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Susanna M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna M
Gesin met tieners

Lekker rustig, huislik, gemaklik.

Baie lekker gebly. Skoonmaakdiens elke weeksdag was 'n groot pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons hou vakansie en rus lekker uit.

Dis die beste, skoonste, gerieflikste en veiligste plek om te bly. Onthou net om jou eie toiletpapier en opwasmiddels saam te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf O
Saam met vriende

Baie vriendelike diens en baie goed ingerig.

Ons was baie goed ontvang en daar is al die geriewe wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, gerieflike tyd spandeer.

Aangename verblyf met alles wat nodig is. Albert en Fransa was beskikbaar om enige navrae te hanteer en op te volg. Puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pleasant Stay Nr 3 se terugvoer

Hi Lizette,
Dankie vir die wonderlike terugvoering.
Ons vertrou julle het 'n mooi jaar.
Groete
Albert Hoffmann

Pleasant Stay Nr 3
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2638, Sonbaai, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANcEdVppfYt4qTy7BGkqsJukD9bzSyp9X2eqDGC1GfjAkZhUOcI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Erf 2638 Sun Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -22.138022919239 14.297190987766
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem