Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pleasant Stay Nr 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2638, Sonbaai, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pleasant Stay Nr 3 is in Sonbaai in Hentiesbaai geleë. Dié gehalte-verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle plaaslike besienswaardighede, winkels en restaurante. Dis die ideale plek om die Skedelkus te verken.

Dié dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer. Elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet, en wasbak. Albei kamers is op die eerste vloer.

Die oopplan-kombuis is op die grondvloer en toegerus met 'n gasstoof, braaipan, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die opwaskombuis het 'n vrieskas en 'n wasmasjien. 'n Strykplank en -yster word ook voorsien. Die sitarea het gemaklike banke en 'n platskerm-TV (49") met volledige DStv.

Die woonstel het sy eie binnehof, waskamer en motorhuis vir 1 motor.

Die tarief sluit 'n daagliks skoonmaakdiens gedurende die week in. Die skoonmaakdiens is ook oor 'n naweek beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Slaapplek

’n Bespreking by Pleasant Stay Nr 3 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Pleasant Stay Nr 3
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Erf 2638, Sonbaai, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Gaste dink Pleasant Stay Nr 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2638, Sonbaai, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANcEdVppfYt4qTy7BGkqsJukD9bzSyp9X2eqDGC1GfjAkZhUOcI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Erf 2638 Sun Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -22.138022919239 14.297190987766