Wes-Rand Akkommodasie by Ples's Rest | LekkeSlaap
+23

Ples's Rest

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R563, Plot 113 Oaktree, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ples's Rest is in die Wieg van die Mensdom en bied gerieflike selfsorg-eenhede wat slaapplek bied aan tussen 2 tot 4 gaste.

Verblyf is beskikbaar in Hummingbird met slaapplek vir 2 gaste, Hadeda met slaapplek vir 2 gaste, of Swallow's Nest wat slaapplek bied aan 4 gaste. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n privaat badkamer.

Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n mini stoof en oond, 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ook etes rondom 'n etenstafel geniet of in die sitarea ontspan. Neem asb. kennis dat die eenhede nie TV's het nie en rook is in die eenhede verbode.

Braaigeriewe, onderdakparkeerplek en 'n gedeelde wasgoeddiens is beskikbaar. Gaste kan ook hul fietse toesluit in geriewe wat beskikbaar is. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie, die eienaars bly op die perseel met hul eie troeteldiere.

Ples's Rest is 1.5 km vanaf die Sterkfonteingroote en is omring deur fietsry- en staproetes. Krugersdorp het ook baie doendinge soos brugswaai en brugspring. Ander besienswaardighede in die area sluit die Rockland-brouery, die Rhino and Lion Natuurreservaat en meer in. Ples's Rest is ook naby Makiti, Nirox, Memoirs, Inimitable trou venue, Bergsig Trout Farm, Maple Ridge Equestrian Centre en die Kings Kloof-voetslaanroete.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Ples's Rest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Vanaf die R563, Plot 113 Oaktree, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Ples's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R563, Plot 113 Oaktree, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALZAAoLK71G9jyTMS2eZCAj1ELSaAFePxvGE77rpzrJdhPKZZm3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Off the R563 Plot 113 Oaktree 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.025381821977 27.723679216
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za