Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plett Forest Cabins & Wedding Venue

  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plaas F24 Lughawepad, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Plett Forest Cabins & Wedding Venue is op 'n privaat plaas geleë wat versteek in die Harkerville-woud naby Plettenbergbaai. Die huisies is ideaal vir paartjies of gesinne wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se gedruis.

Verblyf word aangebied in 6 selfsorghuisies, elk met privaat braaigeriewe.

Die twee Honeymoon Log Cabins bied elk slaapplek aan 2 gaste, is versteek in die woud en kyk uit oor die swembad. Elke oopplan-huisie het ’n koningingrootte-bed asook ’n spabad in die badkamer.

Die 3 standaard tweeslaapkamer gesinshuisies bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en front na die nuwe Lughawepad met hul rue na die woud. Elke huisie het ’n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en ’n dubbelslaapbank asook ’n Jacuzzi spabad in die badkamer.

Die 1 groot gesinshuisie bied slaapplek aan 7 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers, elk met en suite-storte. Die 1 groot slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en die ander slaapkamer het ’n koninggrootte-bed, 1 enkelbed en 1 dubbelslaapbank.

WiFi is beperk en selfoonsein is swak as gevolg van die instansie se ligging.

Parkeerplek is op die parkeerterrein 75 tot 150 m van die huisies af en nie by die huisies nie. Die verblyf bied trollies om bagasie van die motors na die huisies te skuif. Geriewe op die perseel sluit ’n verskeidenheid DVD's en bordspeletjies, ’n swembad en ’n veilige kinderspeelarea in. Gaste is ook welkom om die takbokke te voer en kan appels, wortels en druiwe saambring.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 80 resensies vir Plett Forest Cabins & Wedding Venue
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Karin and Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Jaar gelys 8

Ligging

  • Plaas F24 Lughawepad, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plett Forest Cabins & Wedding Venue het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plaas F24 Lughawepad, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee592cccba3854eb00f68356fccfae74db1d845f9a4f2de27ea11908800d3bd5898eff942be989396a19758159ad0bb90c8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 Farm F24 Airport Road Harkerville 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.060026 23.261006
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem